- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, wat die Log Cabin, Rondawel en Cottage insluit. Dié eenhede bied slaapplek aan 13 gaste. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie, veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Die plaas het 'n plaasdam waarin jy kan swem of visvang. Bring asb. jou eie visstok, stapstewels en fiets saam.
Doendinge in die omgewing sluit ziplining, gholf, 4x4 en wynproe in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink The River Siding het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap