Opsomming van Resensie
Sarah D - Feb 2021
Gemiddeld
Wonder, caring environment.
Luzaan U - Jan 2021
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gebly!
Ruan V - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstekend. Personeel is vriendelik en gaan regtig uit hul pad om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Dale P - Des 2020
Gemiddeld
Tasteful decorations, stunning hotel, outstanding service.
Ma-rene' M - Des 2020
Gemiddeld
Die dekor is puik! Netjiese rustige kamer.
Mirike D - Des 2020
Gemiddeld
Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Definitief waarde vir geld en sal dit vir enige paartjie kan aanbeveel.
Georgina M - Des 2020
Gemiddeld
Absolutely beautiful views, good food, relaxing and peaceful.
Marnus D - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker rustige plek. Skoon en met vriendelike personeel.
Nina S - Des 2020
Gemiddeld
Fabulous location, excellent service.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Nina,
Thank you for staying with us. We are delighted to hear that you had a lovely stay and enjoyed the beautiful views of the Robberg beach and the service of our hardworking staff.
We hope to welcome you back in the near future.
Best wishes,
- The Robberg Beach Lodge team
Thys S - Des 2020
Gemiddeld
Baie goeie diens vriendelike personeel. Goeie ligging.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Thys,
Dankie dat u by ons gebly het. Ons is so bly om te hoor dat u baie tevrede was met die diens van ons ongelooflike personeel. Hulle doen regtig die ekstra myl.
Ons hoop dat u ons binnekort weer sal besoek!
Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
Justin M - Des 2020
Gemiddeld
Great location and nice facilities. Staff were very disappointing. They need proper training.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Justin,
Thank you for staying with us. We are delighted to hear that you enjoyed our location and facilities.
Thank you for your feedback. Kindly note that we have forwarded it to our management team who will address this further.
We hope to welcome you back in the near future.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Jonelda S - Des 2020
Gemiddeld
Die ligging is baie goed, loop afstand van die strand. En die uitsig is uitstekend. Die gastehuis is net bietjie vervalle en kort bietjie liefde.
Carole M - Des 2020
Gemiddeld
Beautiful.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Carole,
Thank you for sharing your experience. We are pleased to hear that you had a beautiful stay. It would be a great pleasure to welcome you back in the near future.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team.
Kim K - Des 2020
Gemiddeld
Friendly staff, clean, professional and enjoyable.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Kim,
Thank you for staying with us. We are pleased to hear that you enjoyed your stay and hope to see you again very soon.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Leon J - Des 2020
Gemiddeld
Netjies en gerieflik
Kobus O - Des 2020
Gemiddeld
Baie mooi units met vriendelike mense.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Kobus,
Dankie dat u by ons gebly het. Ons is dankbaar dat u heerlik gekuier het en hoop om u terug te verwelkom vir 'n langer verblyf.
Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
Anthony Z - Nov 2020
Gemiddeld
Most enjoyable and relaxing.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Anthony,
Thank you for staying with us. We are happy to hear that you had a lovely time and were well taken care of by our guests. We hope that you visit us again soon.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Monica U - Nov 2020
Gemiddeld
It was an amazing two days.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Monica,
Thank you for sharing your lovely review. We are delighted to hear that you loved our hotel and had an amazing experience. It would be a great pleasure to have you back.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Dean M - Nov 2020
Gemiddeld
Ontspannend en gerieflik.
Juane R - Okt 2020
Gemiddeld
Ongelooflike diens.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Juane,
Dankie vir u pragtige resensie. Is bly om te hoor dat u lekker by ons gekuier het en u graag binnekort weer wil huisves.
Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
Londi M - Okt 2020
Gemiddeld
Excellent
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Londi,
Thank you for staying with us. We are pleased to hear that you loved your stay and would be so delighted to welcome you back soon.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Meesha B - Okt 2020
Gemiddeld
Pragtig.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Meesha,
Dankie vir u pragtige resensie. Ons is verheug om te hoor dat u mooi gebly het en sal u binnekort weer welkom wil heet.
Beste wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
Clare T - Okt 2020
Gemiddeld
Comfortable and kind helpful staff.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Clare,
Thank you for staying with us. We are delighted to hear that you had a lovely time and were well taken care of by our staff.
We hope to see you again very soon.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Ivan K - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderlik. Fantasmagories.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Ivan,
Dankie dat u by ons gebly het. Ons is verheug om te hoor dat u heerlik saam met ons gekuier het en u maaltye geniet het. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Beste Wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
Maureen S - Okt 2020
Gemiddeld
Kan nie beter nie. Absoluut fantasties. Vriendelike personeel.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Maureen,
Dankie dat u by ons gebly het. Ons is verheug om te hoor dat u 'n ontspannende tyd saam met ons gehad het en u graag in die nabye toekoms weer welkom wil heet.
Beste Wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
Mawande N - Sep 2020
Gemiddeld
I did not know Plettenberg Bay is such a beautiful and clean town until this past weekend.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Mawande,
Thank you for sharing your experience. We are grateful to hear that you had a lovely time with your family at our lodge and would love to welcome you back in the near future.
Best wishes,
The Robberg Beach Lodge team
Saulene S - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig, uitstekende kliëntediens, vriendelike omgewing.
The Robberg Beach Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges's terugvoer
Hi Saulene,
Dankie dat u by ons gebly het. Ons is bly om te hoor dat u heerlik by ons gebly het en hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Beste Wense,
Die Robberg Beach Lodge-span
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Beachyhead Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom