The Royal Guest House
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe.
Verblyf word aangebied in 5 stylvolle, gesogte kamers. Elke kamer het 'n badkamer, WiFi-toegang, lugversorging, 'n yskassie, strykyster en 'n mikrogolfoond. Die personeel hoop om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Gaste is welkom om by ontvangs te vra indien daar enige iets is wat hul benodig.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Gaste kan gerus die Klerksdrorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en die Faan Meintjies Natuurreservaat besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Troy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Gaste dink The Royal Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Flamwood Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes