Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sand Olive

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir The Sand Olive
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anneke K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend en die eienaars baie oulik en goed vir ons gewees.

Ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Anneke, julle was lieflike gaste!

The Sand Olive
Hennie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik.

Uitstekende verblyf in alle opsigte. Die eenheid is besonder netjies en skoon. Die kombuisgedeelte bied alles en meer, soos bv. 'n lugbraaier. Die stoepie en braaiarea is besonder funksioneel. Veilige parkering is beskikbaar. Die eenheid is veilig. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie, Hennie, ons waardeer jou mooi resensie! Dit was net 'n plesier om jou te kon akkommodeer, ons sien uit na jou volgende besoek.

The Sand Olive
Antonette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antonette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Ons het lekker gebly. Daar was ongelukkig nie 'n stoof om kos te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Dankie dat julle The Sand Olive gekies het en lekker gebly het. Daar is nie plek in die eenheid vir 'n stoof nie, daarom het ons 'n 'airfryer' ingesit om etes in voor te berei, saam met 'n mikrogolf en 'n braaiplek met 'n rooster.

The Sand Olive
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lafenis na 'n lang reis.

Uiters netjies, smaakvol en volledig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Net jammer daar is nie 'n stoof fasiliteit om kos te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Bly julle het dit geniet, julle is enige tyd welkom. Daar was nie plek in die eenheid vir 'n stoof nie, daarom het ons 'n Airfryer ingesit om etes in voor te berei, saam met 'n mikrogolf en 'n braaiplek met 'n rooster.

The Sand Olive
Hein H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf; wens ons kon langer bly.

Die eenheid is boverwagting goed toegerus met alles wat nodig is en meer. Ons sal verseker weer hier bly indien ons weer in Heroldsbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Hein, was lekker om julle te kon akkommodeer! Ons sien uit na julle volgende besoek.

The Sand Olive
Alida E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan beslis weer besoek. Meer as tevrede.

Ongelooflike netjiese blyplekkie. Goed toergerus met meer as wat jy kan verwag. Groot pluspunt geen beurtkrag. Vriendelike gasheer en gasvrou. Kan The Sand Olive aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, alles-in-een blyplek in Herolds Bay.

Ek en my verloofde het gebly in Herolds Bay om die George-landbouskou by te woon. Ons blyplek was absoluut fantasties! Daar was alles wat jy aan kon dink, bed (let wel die mattras is baie hard), yskas, air fryer, microwave, TV, lekkerste stort, haardroër, handdoeke, WiFi en ons kon selfs aangaan tydens load-shedding. The Sand Olive het 'n inverter en sonpanele so ons het nie eers agtergekom dat daar load shedding was nie. Lesley was regtig dierbaar en ons blyplek was baie rustig met die mooiste uitsig van die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Carli vir jou mooi resensie, waardeer dit baie! Liefde en seën vir julle toekoms saam.

The Sand Olive
Abuhurairah A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! What a great place.

The place has everything you need and what a lovely place, clean and tidy and the customer service from the hosts is phenomenal. Will definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you very much for the positive and kind review. You are so welcome anytime!

The Sand Olive
Franni P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franni P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon kamer en badkamer, ons het baie lekker gekuier!

Alles wat ons nodig gehad het vir ons naweek in George. Lieflike bed, alles is skoon en werk. Klein ekstra wat die verblyf baie spesiaal maak soos die haardroër en lekker koffies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie baie dankie, dit was baie lekker om julle hier te hê!

The Sand Olive
Marielouise V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielouise V

Die eenheid is pragtig en baie goed toegerus. Dit was baie lekker om daar te bly.

Die eenheid is selfs nog mooier as op die foto's Die gasvrou Lesley en gasheer Franscois is aangename mense en baie vriendelik. Die laaste 2 dae van ons vakansie was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Marielouise ons waardeer dit baie.
Ons sien uit na jou volgende besoek hier by ons.

The Sand Olive
Tracey N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommend.

Would highly recommend it, it felt like a home away from home. Wonderful hosts that go the extra mile to make your stay an enjoyable one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you so much, it was a pleasure having you here.

The Sand Olive
Marlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Besigheidsreis

Baie aangenaam en tevrede.

Daar is geen kragonderbrekings nie en geleë naby my kliënt wat besoek moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Marlene, dit is altyd lekker om julle hier te hê!

The Sand Olive
John D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. Friendly and helpful on arrival.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you, much appreciated.

The Sand Olive
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik skoon, vriendelike gasheer wat jou laat welkom voel.

Ek sal Sand Olive enige tyd aanbeveel. Die bonus was geen beurtkrag aangesien die gasheer voorsiening gemaak het hiervoor. Puik, puik, puik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle weer.

The Sand Olive
Ulanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf.

Wou die plekkie inpak na my volgende bestemming, wonderlik verbly, puik dankie vir die wonderlike verblyf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het en vir die mooi resensie.
Julle is altyd welkom.

The Sand Olive
Peggy W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy W
Saam met vriende

Excellent accommodation and outstanding service from hosts.

Beautifully, clean apartment offering fantastic facilities with superb attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you for the great review. Looking forward to your next stay.

The Sand Olive
Marius R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf.

Uitstekende, gamaklike, skoon verblyf. Alles wat jy nodig het en regtig naby aan George en res van omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

The Sand Olive
Julene R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, kind host. Spotlessly clean accommodation perfect for a couple.

We were in Herolds Bay for 1 night on our honeymoon. The owner is a kind, wonderful host. She even bought us a gift. The accommodation is neat and clean and we felt very safe there. Thank you to the lovely host for her kindness. The rates are extremely affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you so much for the kind review, you are welcome any time!

The Sand Olive
Elzanne K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf! Alles wat jy nodig het.

Goed ingerig, skoon en netjies!. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie! Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom!

The Sand Olive
Elzahn K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Die geriewe en oog op kliënte gemak was fantasties!

Ons het net een aand oorgebly voor ons na ander akkommodasie voor teen die see geskuif het saam met die "bridal party" vir 'n troue en ek moet eerlikwaar sê dat ek kies veel eerder The Sand Olive. Die plekkie is gerieflik ingerug met kliënte-tevredestelling as eerste prys. Dit is naby aan die see geleë en as 'n bonus tref beurtkrag jou geensins nie omdat die hoofhuis sonpanele en 'n "inverter" het. Ons het ten volle privaatheid gehad en het heerlik gebly, hoewel ons wens ons kon langer bly. Ek gee dit werklik 5 sterre! As ons ooit weer Heroldsbaai toe gaan, sal ons by die Sand Olive oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie, baie dankie Elzahn, ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Francois en Lesley.

The Sand Olive
Morne P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en skoon, goed geleë, vriendelike en professionele eienaars.

Ons het ons een aand van slaap by The Sand Olive baie geniet. Sal beslis in die toekoms weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Morne, ons sien uit na julle volgende oorslaap.

The Sand Olive
Abuhurairah A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The host were very helpful and friendly. Cleanliness and location is spot on. The apartment is fitted with all that you need. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you very much. Looking forward to seeing you again.

The Sand Olive
Johan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Besigheidsreis

Uitstekende diens en omgee deur eienaars.

Die beste uitslaap ervaring nóg. Kan The Sand Olive ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie, Ons sien uit na julle volgende besoek by ons!

The Sand Olive
Danny W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kleindorpie. Stil en rustige. Goed vir die siel.

Sal weer daar kiier. Gaste was baie hulpsaam. Krag onderbreeking glad nie gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie! Sien uit daarna om julle weer te sien op julle volgende toer.

The Sand Olive
Maura R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R
Besigheidsreis

Great stay. Wish I could have stayed longer.

Only stayed for one night. Owners were extremely welcoming and helpful. Unit had everything one needed and more. Will definitely recommend and would love to stay there again at some point. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons sien uit na jou volgende kuier.

The Sand Olive
Adele B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Besigheidsreis

10 uit 10! Baie netjies en goed ingerig.

Ideaal vir enkelreisiger of paartjie. Vriendelike ontvangs. WiFi sonder sukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly jy het dit geniet by ons, julle is altyd welkom.

The Sand Olive
Sumari D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie, het lekker daar oorgebly.

Netjies, skoon en bevat nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Sumari, julle is altyd welkom!

The Sand Olive
Ron N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron N
Besigheidsreis

Gemaklik, gerieflik, rustig en moeite vry.

Lesley en Francois het werklik aan alles gedink. Daar is niks wat gekort het nie. Ek het onmiddellik tuis gevoel en sal dit beslis vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie Ron, bly jy het tuis gevoel by ons! Altyd welkom!

The Sand Olive
Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Geen onnodige voertuie en mense wat kom klop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd welkom.

The Sand Olive
Louise V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Baie lekker hier oornag. Pragtige, skoon plekkie! Vriendelike ontvangs. Sal beslis The Sand Olive aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Dankie Louise, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.

The Sand Olive
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveelbaar. My gunsteling wegbreekplekkie gewees tydens ons vakansie.

Ons is vriendelik ontvang deur Lesley en sy het selfs vir ons 'n ligging gestuur die oggend om die plekkie makliker te kry. Ons is bederf met sjokolade en ekstra lekker koffie en vars beskuit en 'n super netjiese blyplekkie. Selfs pragtige strand handdoeke is verskaf. Die wooneenheid is naby die asemrowende Heroldsbaai strand met sy eie skoonheid. Voorwaar 'n tuiste weg van jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie baie dankie vir julle mooi resensie! Sien uit daarna om julle weer hier te hê!

The Sand Olive
Dieter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Place was up to satisfactory standards. Very good place to book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Thank you very much! It was a pleasure having you here, you are always welcome!

The Sand Olive
Anthea K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was 'n aangename, lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie vir die 5 ster resensie.
Julle is enige tyd welkom!

The Sand Olive
Susca R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susca R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike ervaring!

Ons is vriendelik ontvang deur Francois en Lesley. Hulle het geen moeite ontsien om ons tuis en welkom te laat voel nie. Die plekkie is so goed ingerig en het werklik alles wat jy nodig het om lekker te kuier en te ontspan. Ons sal vir seker weer gaan kuier by The Sand Olive!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie! Was n plesier om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier.

The Sand Olive
Marcelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief Sand Olive enige tyd aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly, was baie gasvry ontvang deur Lesley en Francois, het uit hulle pad gegaan om ons verblyf daar baie aangenaam te maak. Hierdie plek verdien ’n 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sand Olive se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie! Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!

The Sand Olive
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc089e6753b28973724a39ab750ab71b495c6c879ea45e6957ff5499012416969aba392e2431030b1c581d8c9147e798c00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048147269945 22.399770949684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem