LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sandton Emperor | LekkeSlaap
+27

The Sandton Emperor

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Sandton Emperor
Self-catering
Huisreëls

Breekdeposito van R2500 betaalbaar en terugbetaalbaar sodra jy ontruim het sonder skade. 'n Linnefooi van R500 en 'n skoonmaakfooi van R1300 word vereis ongeag of die bespreking korter as 7 dae is. Indien die bespreking langer as 7 dae is word nog 'n R1300 vir die volgende week gehef. Die ontmoettingsfooi is R300 per bespreking. Dié fooie is nie-terugbetaalbaar nie.
Alle finale betalings en breekskadedeposito's is betaalbaar 14 dae voor inkloktyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito is nie terugbetaalbaar nie. 50% van die deposito is betaalbaar op die datum van die bespreking en balans moet binne 2 weke van die aankomsdatum betaal word.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 3000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Wesstraat Suid 8, Sandton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADfoBdRImyitb14Vm8fvO1IkXHW7Nq2dk0YKATytRCfmP20sni8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 West Road South Sandton 2198 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 08:00 -26.096996807249 28.055149912834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!