The Sandton Farmhouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie.
Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek, en gaste het toegang tot WiFi.
The Sandton Farmhouse het ook 'n 20 m-swembad, pooltafel, wynkelder, en 'n sitkamer met 'n kaggel waarin jy 'n glasie puik wyn kan geniet. Dan is daar ook nog konferensiegeriewe vir 20 mense en kos- en wynparings beskikbaar. Dit is dus ideaal vir privaat en korporatiewe funksies!
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riëtte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Sandton Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng