Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea View Cottage Margate

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir The Sea View Cottage Margate
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lebohang S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang S
Gesin met klein kinders

The place was excellent.

My family enjoyed the place so much they even want us to booked for December. It was perfect, from our arrival til our last day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sea View Cottage Margate se terugvoer

Hi Lebohang,

You have a beautiful family. See soon in 2 months.

Kind regards,
Belinda

The Sea View Cottage Margate
Linda D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Die verblyf was absoluut fantasties en ook was almal gasvry.

Was baie aangenaam en beslis weer 'n vakansieverblyf wat ek en my gesin sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sea View Cottage Margate se terugvoer

Beste Linda,

Baie dankie vir hierdie terugvoer, julle kom mos weer Des 2017!

Vriendelike groete,
Belinda

The Sea View Cottage Margate
Llewellyn B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn B
Gesin met klein kinders

Soet, suur.

As jy gelukkig is met standaard verblyf, dan is die plek vir jou. Die Sea View Cottage het ongelukkig bietjie aandag nodig en ek reken spesifieke aandag moet gegee word aan die skoonheid en gehalte van die toerusting in die huis. Ek verwys spesifiek na die panne, potte, stoof en daardie elektriese braaipan. Daar is geen probleem met die ander toerusting in die eenheid nie. Rakende die uitsig, baie mooi maar ek sal definitief nie die pad strand toe aandurf nie. So ook is die strand glad nie sigbaar vanaf die eenheid nie en is 'n redelike loopafstand vanaf die huis en dit veral met klein kinders en al die bagasie wat daarmee saamgaan. As jy met n sleepwa reis is die plek nie vir jou nie. Ongelukkig is die venue nie sleepwa gerieflik nie. Al het ons baie lekker gebly, veilig gevoel, verskeie DStv-kanale gehad om van te kies en baie lekker geslaap (die hoofslaapkamer het 'n goeie kwaliteit matras) is daar ongelukkig meer negatiewe as positiewe. Hoop dit help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet P
Saam met vriende

It was a very very good stay, people very friendly and helpful.

The stay at the cottage were very enjoyable. Belinda went out of her way. Even gave us vetcakes, for breakfast the one day. All the staff very helpfull. I can recommend it to anyone who wants a calm relaxing peaceful holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, rustig en baie goeie diens.

Dit is die lekkerste verblyf ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met vriende

Vriendelike personeel, blyplek en ligging ... dit het ons vakansie 'n sukses gemaak.

Dankie vir Esti van LekkeSlaap en The Sea View Cottage Margate se personeel vir 'n wonderlike vakansie. Sal enige tyd iemand aanbeveel om hulle te besoek ... het lanklaas 'n vakansie so geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-weg 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEaUecLQMq4jWu5E6G6vlFcW6f0k6ycSyKXgiH8GehdCBrgeuP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 32 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -30.869289810989 30.364880561829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem