Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Secret Barn

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Secret Barn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marika V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Absoluut heerlik!

Ons het heerlik gekuier by The Secret Barn. Volledig toegerus en veilig. Gaan beslis in die toekoms weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanel J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel J
Gesin met tieners

Mooi huis met goeie ligging.

Die huis se kamers en badkamers is gerieflik ingerig met lekker beddens en beddegoed. Die stort het lekker warm water. Die huis se dekor is mooi en pas by die hele atmosfeer van Greyton. Nog ’n gemaklike bank in die sitkamer sou egter 'n groot 'n aanwins wees. Die voorste gedeelte van die huis wat as eetkamer dien, is baie koud in die winter, maar in die somer sal dit 'n heerlike kuierplek wees. Die huis is baie sentraal geleë en bied goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicci W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicci W
Gesin met klein kinders

Great location. The house is comfortable for 8 people.

Friendly and attentive check in and out. Marion was very helpful. Electric blankets and indoor fireplace made it cozy and warm. The dining table is in a big room with barn doors, it is particularly cold and unfortunately the gas bottle ran out in the gas heater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Barn se terugvoer

Thank You for your feedback Nicci. Most appreciated. Apologies about the gas that ran out, will make sure of that for the next cold months. Regards, Leana

The Secret Barn
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3402962dcce0d18a76b63f2450600b1345bd1507b4cced654d127751b876dffd9ce4ce6ec553617dc99b7051256565140d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 27 Mays Lane Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052817776107 19.605783381615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem