Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Singing Seagull Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Singing Seagull Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik.

Charmaine het ons vriendelik verwelkom en alles in die huis deeglik verduidelik. Ons het ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die ligging is goed en het goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wickus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en veilige akkommodasie vir oornag of lang oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourika N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika N
Gesin met tieners

Sorgvrye dae.

Rustige stil omgewing. Was maklik om in en uit te boek. Het seker gemaak ons het aanwysings om die plek maklik te vind en instruksies deurgegee oor toegang. Vriendelik ontvang deur Renche.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Thank you for your booking. The Cottage was left neat and tidy. Welcome back anytime.
Kind Regards
Charmaine

The Singing Seagull Cottage
Umesh R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umesh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, spacious and friendly host.

Modern unit, very clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, veilig en netjies.

Baie skoon en netjiese woonstel op Admiraal Eiland! Sal weer hier kom bly. Charmain is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Dear Kobus
It was nice to meet you both. Thanks for the review hope to see you again sometime in the near future.
All the best
Charmaine

The Singing Seagull Cottage
Gert C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met vriende

Kort, maar baie gerieflik, uiters netjies en baie goeie waarde vir geld!

Ons gasvrou was vriendelik, professioneel en baie behulpsaam. Enige probleme is vinnig uitsorteer t.s.v. die irriterende "load shedding" en (tydelike?) waterprobleme wat die hele Velddrif geaffekteer het. Die plekkie was eintlik 'n aangename verrassing en my vrou en ek sal maklik weer daar gaan oorslaap as ons weer Weskus se kant toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy D
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed it. We will be back!

Charming cottage, well-equipped and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Dear Nancy
Thank you for your booking and also thank you for doing the review.
All the best
Regards
Charmaine
The Singing Seagull Cottage

The Singing Seagull Cottage
Tertius E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Was baie aangenaam. Sentraal geleë. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Dear Suzette
Thank you for your review.
Glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again sometime in the near future.
Kind Regards
Charmaine

The Singing Seagull Cottage
Shanice M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

The Singing Seagull is voorwaar die perfekte opsie vir 'n rustige tydjie met jou geliefde. Die gasvryheid was absoluut aangenaam. Baie netjiese en veilige plekkie. Bevat alles wat jy nodig het. En die omgewing is 'n bonus. Ons het rerig hierdie kothuis geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

It was lovely to meet you both.
Welcome back anytime.
All the best
Kind Regards
Charmaine

The Singing Seagull Cottage
Tia A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en ontspannend.

Vriendelik en laat voel jou sommer onmiddellik welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Thank you for the review.
Glad you enjoyed your stay.
Kind Regards
Charmaine

The Singing Seagull Cottage
Khalil D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalil D
Saam met vriende

Spotless and warm welcome when we arrived. One of the best mattresses we slept on for a long time!

We received a warm welcome from Charmaine when we arrived. The unit is modern and clean and we had a wonderful stay close to all our needs. The two bedrooms with 2 queen size beds are perfect for 2 couples. Not often that you find two identical bedrooms available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Dear Khali
Thank you for the review and a big thank you for leaving the cottage neat and tidy. It was a pleasure meeting you all and hope to see you soon again in the near future.
Kind Regards
Charmaine

The Singing Seagull Cottage
Seugnet Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou, ruim en netjiese vertrekke.

Charmaine het ons akkommodeer deur vroeër in te boek. Die ligging is perfek in n rustige area. . Sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Singing Seagull Cottage se terugvoer

Thank you very much for the review
Hope to see you again sometime in the near future.
Kind regards.

The Singing Seagull Cottage
Dalton J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Lovely place and makes you feel like it's home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79992b2f48c01ca21e754e3cc04a7a0f1ac93bd39aa53e85ad014c92a62fe68201b887874fae1f3511528285922816c71139?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 37 Admiral Island Boulevard Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.78581 18.15338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem