The Sleepover

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sleepover is 'n gastehuis in Phokeng, Rustenburg.

Dié gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n bad. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuisie en wasgeriewe.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste met versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Sleepover gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false