Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sleepover

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 R441 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Sleepover is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Old Place, Knysna. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar.

Tydens beurtkrag sal 'n omsetter die ligte en WiFi aan die gang hou. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met 'n lieflike leeshoekie en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sleepover sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir The Sleepover
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marielise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 10

Ligging

  • Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sleepover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf302d84ac6ac7b8e89d500daa71b0d68f736a74d4afff5d12bd7f9f9adf8344e1a0a2a5455a57ee718eff7e994c8f8302b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R441 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 65 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.036333337424 23.07150464631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem