Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Slipway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaatstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Slipway is 'n selfsorghuis in Arniston in die Wes-Kaap. Dit spog met 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en WiFi.

Verder is daar 'n kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Hierdie pragtige grasdakkothuis het 'n groot tuin waar kinders of troeteldiere kan speel.

Buite is daar ekstra sitplek op die onderdakstoep, sowel as 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Slipway sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Sindikaatstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaatstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfafffa42112f096e8b9b231f7eb7b5fc87d9b00dbc27afd4e3b8c8c7c160d878f7752f7d097cfa3aefe4c8e012e78406bfb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag (plek vir 6) 1 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665635880221 20.231279507271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem