Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theresa W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa W
Besigheidsreis

Mans het vir werk daar gebly.

Vir seker het ons mans lekker gebly. Geen klagtes ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met vriende

Pleasant accommodation, was just right for our needs.

We used it as a base while in CT. It was perfect for our needs. Had everything and the price was good too. Central to the Bellville area where we needed to be. Lovely for a family. A shared room may not be great if you want more privacy. We were happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babsie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Babsie B
Enkelreisiger

Nie tevrede.

Ek het baie lekker geslaap. En die oggend toe ek uitgaan om op die stoep te sit, toe gly ek in water wat uit 'n oorvloeiende pyp voor die deur uitloop. Ek het my linker skouer seer beseer. Gasheer sê ek moet eers self vir onkostes betaal vir die dokter en dan kan hy dit terug eis. Ek het nie fondse om 'n dokter te gaan sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Geagte Babsie,

Ek vertrou hierdie boodskap vind jou in goeie gesondheid. Ek wil graag 'n oomblik neem om die situasie te verduidelik en my perspektief te deel.

Ek is bewus van jou onlangse terugvoer oor jou ervaring in ons verblyf. Ek het dit met erns opgeneem en waardeer jou insette. Ek is egter bekommerd oor die indruk wat jy gekry het en wil graag verduidelik dat dit geensins my bedoeling was om jou te laat voel asof ek jou pyn of ervaring gering ag nie.

Ek het onmiddellik aksie geneem toe jy die voorval genoem het en die oorvloei pyp verskuif om verdere probleme te voorkom. Dit was ongewoon vir ons om enige waterlekkasies te hê, so ons het dit met die nodige erns hanteer. Ek wil ook vermeld dat ek die grappige aard van ons WhatsApp-korrespondensie opgeneem het, wat na my mening nie die erns van jou besering gereflekteer het nie. Ek het dit nie as 'n ernstige besering beskou nie en was nie bewus van die omvang van jou pyn nie.

Met die versoek om jou mediese uitgawes te bewaar, wou ek slegs verseker dat ek alle nodige stappe kon neem om jou te ondersteun in die geval van enige mediese behoeftes. Ek het nie geweet van jou mediese situasie of finansiële omstandighede nie, dus was my bedoeling om jou te ondersteun indien nodig.

Ek is jammer om te hoor van die ongerief wat jy ervaar het na die voorval. Ek hoop opreg dat jou skouer herstel en ek wil graag in verbinding bly om te verseker dat jy volledige ondersteuning ontvang. Ek sal jou binnekort via WhatsApp kontak om op hoogte te bly van enige verdere ontwikkelinge en om te sorg dat ons verdere stappe kan bespreek.

Met vriendelike groete,
Corne

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Ilse S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Gesin met klein kinders

Safe and comfortable.

The unit is good value for money. It has everything you need for a comfortable stay, and the location is good for exploring the city. Communication with the owner is easy and quick.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O
Gesin met tieners

Veilig en netjiese verblyf.

Baie lekker gebly. Naby N1, so alles vinnig bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan N
Gesin met tieners

Great.

Baie goed, het baie lekker gebly. Dit was rustig en stil. Baie goeie diens ontvang. Sal dit vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M
Enkelreisiger

Value for money.

What you see is what you get. Excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Private and quiet with a relaxed feel - listen to the birds as you wake up.

An absolute fantastic stay. We stayed for 11 nights and the host is the best. I made an error in both my arrival/departure dates but the host calmly accommodated my new dates and found solutions. For this I'm truly grateful. Loved the unit - had so much character and provided us a home away from home - quiet and private. We could braai and entertain guests without disrupting other people's stay - everything worked like it should. Great memories - highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delme R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delme R
Gesin met klein kinders

Value for money. Cosy with modern finishes.

Very central location. Overall, very happy with the unit. Would have gone with a slightly larger unit if it was available. The unit was clean and well-equipped. Would definitely consider staying there again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S
Gesin met tieners

Excellent and tranquil.

The host was very helpful when assistance was required. He was also very accommodating and has the guests' best interests at heart all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi. Thank you, Kurt, for your kind words. Regards, Corne'.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Marnelda J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnelda J
Gesin met klein kinders

Goeie opsie!

Oulike eenheid met al die nodige toestelle, selfs 'n gasbottel en ketel vir tydens beurtkrag, en ook 'n lig wat jy kan gebruik. Ons het lekker gebly. Ek sal egter net aanbeveel dat die eienaar matrasse vervang, meer kussings op beddens plaas, en miskien duvets i.p.v. throws gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Marnelda, vir jou insette. Ons sal dit in gedagte hou.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Kurt S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S
Gesin met tieners

First class.

Excellent, the host is friendly and always ready to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Once again, thank you for the kind words.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Karen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Robert Letlotlo K S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Letlotlo K S
Gesin met tieners

I loved it.

A great place. Owned by a great gentleman. I will return again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind words.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Carla Janine F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla Janine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en baie bekostigbaar.

Lieflike plek en ons het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Connie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie interaksie met eienaar.

Baie rustig, netjies, goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Ann I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann I
Gesin met tieners

Ons het dit geniet. Baie veilig en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Netflix is 'n bonus. Die enkelbeddens moet egter net planke onder kry. Dit kan werk vir kinders maar nie vir mense met 'n bietjie gewig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie, ons neem kennis.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Dez C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dez C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, veilig, ongehinderd.

Die heerlikste, privaatste wegbreek oor die Kerstyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie julle.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Henriette E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette E
Gesin met klein kinders

My voorstel is dat dit slegs as 'n Airbnb gebruik kan word.

Slegs voldoende vir 2 persone. Plek is baie klein en opmekaar. Daar was net 2 sitplekke op die rusbank, ander was gedwing om van die 2 plastiek stoele gebruik te maak. Die parkeerplek is van so 'n aard dat daar nie genoeg ruimte vir 'n SUV en 'n klein karretjie is om met gemak bymekaar te kan beweeg om in en uit die parkeerplek te kom nie. My voorstel is dat dit slegs as 'n Airbnb gebruik kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Henriette.

Ek voel so bietjie jou resensie skep dalk die verkeerde indruk vir toekomstige gaste. Ons adverteer ons eenhede altyd as bekostigbare gesins vriendelike ooplan eenhede. Ons 9 eenhede se grotes wissel van 70 vkm tot 27 vkm wat almal 4 -5 mense kan slaap. Sommige meer gemaklik as ander. Ons kry gereeld groepe van 4 groot mense wat vir werk kom en geen probleem het want hulle besef hulle kry 'n baie bekostigbare tarief.

Dit gese ek sal reel dat ons die oorbodige tafel/rak in die Oregan eenehid vervang met nog gemaklike sitplek. Rakende parkering, ja die spesifieke eenheid se parkering is bietjiie knap maar 'n Amarok dubbelkajuit 4x4 tel nie as 'n SUV nie.

Dan net rakende die gradering soos bv diens =1. Jy het nou nie eindelik uitgebrei nie en ek kon ook niks kry toe ek na ons WhatsApp korrespondensie gekyk het nie. Ek het nou gou net afgeblaai en gekyk na ander graderings en diens wys net 4 of 5. Kontak my maar weer privaat asb met meer besonderhede. Groete, Corne

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met vriende

Baie netjies met uitstekende ligging vir die doel van ons besoek.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is netjies en skoon en het alles gebied soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Gabriel Van Zyl. Lekka 2024 vir julle.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Benita A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita A
Gesin met klein kinders

Pleasant would definitely go back.

I enjoyed the quietness of the place, private space with no one around, which is ideal for me. The only downside for me was the towels provided; they didn't smell fresh and were not soft against the skin.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Benita.

Thank you for your feedback, it is much appreciated.

I have followed up with our linen service provider to ensure towels are washed with hot water and that the required fabric softener is used. My apologies.

Regards

Corne'

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Loraine C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Lekker man lekker!

Ons het al verskeie kere by The Sonnebloem oorgebly en sal definitief weer. Ruim akkommodasie met alles wat nodig is om verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie baie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Loraine C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Die Sonnebloem SCA is waarde vir geld verblyf en is sentraal geleë vir besigheid in Bellville.

Ons het baie lekker gebly by die Sonnebloem. Plekkies is oulik ingerig volgens temas en het alles wat nodig is om verblyf gerieflik te maak. Corne was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie dankie! Ons sal weer daar kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Loraine. Lekka 2024 vir julle.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Jolandie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandie P
Gesin met klein kinders

Dit is 'n oulike en lekker plek om te bly.

Indien jy 'n gesin het met tieners, benodig daar net meer messe en vurke. Vir ons was dit oké, omdat die kinders nog met lepels eet. Indien jy 'n ietsie met ys wil drink, stel ek voor om groter glase te gebruik. Daar is nie baie privaatheid nie. Dit sal lekker wees as daar 'n afskorting tussen die groot bed en die res van die huis is. Ek moes altyd in die badkamer aantrek omdat ek 2 seuns het. Dit vat ook nie lank om te stort nie, die water word vinnig koud. Verder was dit 'n baie lekker plekkie om te bly en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Jolandie vir jou terugvoer. Die eenheid se geyser het 'n nuwe element gekry. So ver, geen klagtes nie. Dankie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon verblyf.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan. Kom gerus weer. Groete

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Franco E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco E

Netjies! Goed ingerig as selfsorgeenheid!

Sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie julle is welkom enige tyd. Groete

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Vernon P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Oom C.

Altyd lekker om te kom rus by Oom C.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie sien weer.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Toni C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni C

Accommodating.

Very professional and efficient service received. My staff had a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you Toni. Glad we could be of assistance. Regards

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
C J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik huis-gevoel.

Net aanbeveling vir winter: moet vir gaste ekstra beddegoed neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Carol-Anne vir jou resensie.

Ons verskaf graag addisionele komberse op aanvraag.

Dankie.

Corne

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
John Theodore S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Theodore S

Clean and reasonable.

Facilities are well-maintained and appealing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your valued feedback.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Philemon F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philemon F
Saam met vriende

Regtig 'n fantastiese plek, bekostigbaar en die binnevuur het 'n warm atmosfeer geskep in 'n bitter koue Kaap.

Die pot en pan wat daar is, is al verweer en kan vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie ek reel vir nuwe potte in daardie eenheid.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Elize M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel voldoende, maar ek het laasnaweek in Grahamstad oorgeslaap in 'n absoluut fantastiese plekkie vir dieselfde bedrag.

Ek sou graag meer kookgerei wou hê. Die stort/toilet was bietjie knap. Die skuifdeur se ruit was vuil met hondepotemerke en daar was hondemis in die tuintjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Haai Elize. Dankie vir jou tergvoer . Ek het jou resensie met die skoonmakers bespreek en hulle het my ingelig dat hulle vermoed die gaste voor julle kuiergaste gehad het met honde. Dankie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Mariam D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam D
Gesin met klein kinders

We had a great time would definitely go again.

Corne was really helpful. I'd say he was a super host. Whenever I sent him a message he would reply fast, he was very lenient as well and when we had a problem with the driver and couldn't be out on time he said we can stay on another 2 hours till our driver came to pick us up. The place was nice, the fireplace kept the place warm. Thank you corne we really appreciate it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind words. Safe travels.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Kenny M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place, lovely neighbourhood.

Just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you. Do visit again.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
W S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek het my datums verkeerd geboek en Cornè het dit blitsig uitsorteer. Kamers het alles wat jy nodig het. Ons was drie groepe en almal het genoeg spasie en kuierplek gehad. Naby skole, winkels en enige plek wat mens sou wou besoek. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashka C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashka C

Goeie diens en vriendelike eienaars.

Die eenhede is goed ingerig met alles wat jy nodig sou het op 'n naweek weg van die huis en voldoen ook aan ons nuwe normaal, "load shedding". Elke eenheid het 'n gasstofie vir kosmaak, rechargeable ligte en die WiFi werk tydens load shedding om dit bietjie meer draaglik te maak. Dit was 'n baie lekker naweek vir ons familie, sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar het voor die tyd en tydens ons verblyf goed gekommunikeer met ons. Verblyf was skoon, netjies en bekostigbaar.

Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P
Gesin met tieners

Elke penny werd. Ons kom weer.

Dankie oom C, topklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen M

Feedback on the Kudu Room.

Value for money - if everything worked properly, there would have been a better rating. The microwave ring for the plate is a replacement and is the incorrect size, making it extremely difficult to balance plates and bowls of food. Even though there was an induction plate, the teflon coated pots were badly damaged and actually unsafe to use for food. I have photos of the pots. The shower floor is the same as the floor tiles, which are slippery when wet. How did this pass building inspection? No anti-slip mat, nor a bath mat were provided. The mattress for the bed (which was on the patio in the photos) is not in a condition to sleep on. Neither of the single beds had top sheets - just a bottom sheet and a bed cover. Customer service - we had no contact with the owner whatsoever. So, the rating is low. 3. Cleanliness - I took photos of the shower. The black mould in the corner of the shower, is unacceptable. This bathroom looks like it was recently tiled, and yet, as a result of sheer laziness on the part of the cleaner, this black mould has developed. Added to this, it doesn't drain properly. It appears as though the owner leaves the cleaner unsupervised! Also, the wash cloth and the sponge for the dishes, was smelly and dirty. And the mop standing in the corner, needs to be bleached clean, or replaced. This venue is close to Tyger Valley, and central to where we needed to go. The high wall, safe parking, and security gate did make it safe. And while it was convenient to be able to park one's car right outside one's unit, the parking is a juggle and even more difficult when the second unit is occupied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your valued feedback. I shall look into the matters mentioned but will take the path of least resistance and rely on all my other positive reviews.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Elvis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay with everything including gas cylinder and rechargeable light in case of load shedding, however, management should deal with cockroaches that run around in the night.

Apart from that, l would recommend friends and even myself to go again, thanks. I liked the trust of management towards the visitors, l never knew the owner, they left a message on WhatsApp to gain access to the lodge and you found everything you need in a home, that is trust and you have a feeling of returning the trust by taking accountability to ensure the management is satisfied by leaving the area intact as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Elvis. Thank you for your valued feedback. We have been made aware of the uninvited non-paying nightly visitors which decided to make their new home behind the fridge in The Kudu unit. Although our cleaning staff sprays the normal Doom between all visits it seem this specific family was from another planet and the poison had no affect. We purchased next level , non toxic to human goodies from Agrimark and are pleased to announce that the problem has been solved. The visitors incident was isolated to only The Kudu unit and staff has now been asked to keep a better eye out for any unwanted crawlies. Our apologies for the inconvenience.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Andries D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Gesin met klein kinders

Goeie tyd gehad al was ons min by perseel.

10 uit 10. Netjies, skoon en alles wat mens benodig. Lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Joos D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos D
Enkelreisiger

Privaat en rustig.

Sentraal geleë, privaat, ruim, skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre S
Gesin met klein kinders

Neat,affordable and ideal.

We had a good stay, the apartment was perfect for a family of four. Clean and ideally situated close to Tygervalley Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n baie netjiese, goed toegeruste plek. Uitstekende waarde vir geld. Ek sal beslis weer hier bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.Welkom terug enige tyd.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Frederick B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Ons het in die Toolshed gebly. Dit was skoon en netjies. Die area is baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die besigheid. Kom gerus weer.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Dries L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Besigheidsreis

Baie gerieflik en goeie diens.

Corne het uitstekende diens gelewer en was altyd vinnig om te antwoord. Plek is baie goed vir die prys - eenvoudig maar gerieflik. Jammer dat die gaste langsaan ons vir geen rede om 6 am een oggend wakker geklop het. Maar dit het niks met die eienaar te doen nie. Net mense sonder maniere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Dries vir die terugvoer. Soos reeds met jou telefonies bespreek en nadat ek moes bietjie " Sherlock" speel is die bure toe mos heel onskuldig. Dit was my opsigter wat by die verkeerde woonstel geklop het om 'n stort blokkasie uit te sorteer. Weereens jammer vir die vroeg wakker maak.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Charlien G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Die eenheid waarin ons die paar dae gewoon het, was skoon, huislik en ruim. Ons sal beslis in die toekoms weer van hierdie akkommodasie gebruik maak. Die eienaar het ons ook op hoogte gehou van belangrike inligting, byvoorbeeld of daar buite die eenheid gewerk sal word ens. Dankie vir wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie kom gerus weer.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Dolf L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf L

Uitstekende ligging, baie netjies en skoon. Stil area.

Ons het regtig ons verblyf geniet. Sonnebloem sal ek hoog aanbeveel. Dis baie skoon en netjies. Dit het alles wat mens nodig het en die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Christo P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P
Gesin met tieners

Vriendelike en flink diens vir 'n sakpas verblyf opsie naby Durbanville.

Teen die prys was die verblyf goed. Die eienaar was baie behulpsaam en kommunikasie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Shirley-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley-ann H
Gesin met tieners

Baie veilig en gerieflik.

Baie veilig en gerieflik, ek kan die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Chantel C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Gesin met tieners

Holiday stay.

Nice property for short and long stay. Everything we needed. Perfect central location. Suitable open-plan living with enough room and outside braai area. Wi-Fi was on during loadshedding (perfect for teenager).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Baie aangenaam, netjiese akkommodasie. Sal graag weer wil besoek.

Dit was 'n baie goeie ervaring. Geen probleme ondervind. Sentraal geleë. Maklik om by lughawe ens uit te kom. Beurtkrag speel wel 'n rol, maar die fasiliteit maak voorsiening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die resensie. Groete

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Albertus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familiesake.

Finale jaar van ons dogter op universiteit. Vervoer en berg meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate in every way.

Only one thing you could correct: the slight floor elevation at the fire place is a real toe kicker. Maybe you could just grind it down with an angle grinder. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G

Slegs oornag.

Het nie veel tyd by akkommodasie spandeer nie, was skoon en netjies, enkelbedmatrasse moet vervang word, is al plat gelê, slegs 2 handdoeke vir 4 mense, andersins gerieflik en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dagse Henry.
Dankie dat jy moeite gedoen het met die ressensie. Ons verskaf gewoonlik altyd 4 handdoeke maar ons sit net altyd 2 uit op die beddens . Diei ekstras behoort in die kaste te gewees het. Maar julle kon maar net gevra het. Rakende die matrasse ons sal aandag gee in die eenheid wat jy gebly het. Groete. Corne

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Loraine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Ekonomiese opsie vir kuier in Bellville.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation is 'n ekonomiese, bekostigbare blyplek in Bellville. Daar is alles wat nodig is om gemaklik te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen V
Gesin met tieners

Wow. Fantasties.

Wat 'n baie lekker plekkie om in te bly. Dis so sentraal om in enige rigting in te ry. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Haai. Baie dankie, kom gerus weer.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Heline B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heline B

Netjies en modern.

Die eenheid is baie netjies en modern. Die eienaar Corné was regtig baie behulpsaam met enige vrae wat ons gehad het en enige probleme is dadelik uitgesorteer. Die buite braai area vd eenheid (ons was in The Time Suite) is regtig mooi en privaat. Die area is ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emelia L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia L
Gesin met klein kinders

Heerlik, gerieflik en baie skoon.

Sal defnitief aanbeveel, skoon, sentraal geleë en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K
Gesin met klein kinders

Affordable and everything needed for cooking etc. was in the unit.

The location was central and easy accessible to main roads in the Bellville/Tygervalley area. Service was excellent with timeous and clear guidelines for the duration of my stay. I will definitely return again and recommend The Sonnebloem Self Catering Accommodation to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the kind words. Looking forward to hosting you again. Regards. Corne'

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Emmie J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig, ontspanne atmosfeer.

Heerlike en rustige atmosfeer, ideaal vir ontspanne wegbreek. Eenheid is baie skoon en netjies, mal oor die dekor! So welkom gevoel! Sal beslis binnekort weer besoek! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Sien hopelik binnekort weer.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Malcolm L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is netjies.

Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Malcolm. Voorspoed daardie kant.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Carel O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike ervaring en goeie diens. Baie netjiese plek en waarde vir geld.

Baie lekker gebly en sal weer daar bly. Baie netjies en groot vir reisigers met baie tasse ens. Goeie diens en die selfsorg-intekendiens werk soos 'n bom. Dankie vir die goeie diens. Kon later uitklok en was baie tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer. C

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Janet M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon verblyf.

Dit was lekker om in so mooi skoon omgewing te kon bly. Daar is 'n kaggel en buitebraai. Bring net jou eie hout en vuuraanstekers. Bring ook jou eie haardroëer. Die ligging is uitstekend naby Tyger Vallei Mall en soveel hospitale en besighede. In die geval van beurtkrag, sal jy net jou eie flits, liggie of kers moet saamvat. Algemeen was dit 'n baie lekker verblyf vir ons en ons het lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek wil net noem dat ons eenhede wel haardroëers het. Ek sien die een by julle eenheid het voete gerky en is intussen vervang. Ons het ook intussen nood kampligte vir elke eenheid ingesit asook gas kook geriewe vir wanneer Eskom probleme verskaf. Groete, Corne

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Isac M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Enkelreisiger

Bosveld by die see.

Lekker naby alles wat Bellville bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Die atmosfeer en uitleg is besonders. Dit sê hier is rus en vrede. Ons het lanklaas so uitgerus. Baie dankie Cornè.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie julle. Kom gerus weer.

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Coenraad B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad B
Enkelreisiger

Netjies, skoon, gemaklik.

My gasheer, Corne was baie aangenaam, sy plek is netjies skoon en baie gemaklik ek sal verseker weer daar woonagtig gaan, dankie 10/10 vir Sonnebloem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Coenraad. Kom gerus weer. Corne

The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8b462a1d3a6078e5e5d9b0500f6c552e15faad845f910a4c1c5bb9789b78d2f4a452ad98b7131e56c46a1ffd4f11207f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 15 Sonneblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.87941455671 18.647019184027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem