The Soulful Peacock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Soulful Peacock is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die pragtige San Michel in Noordhoek. Die woonstel het 2 verdiepings en bied 'n uitsig oor die berg en see.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n driekwartbed en 'n enkel-uittrekmatras. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Soulful Peacock sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Soulful Peacock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za