Suiderstrand Akkommodasie by The Southern Beach House | LekkeSlaap
+25
+25

The Southern Beach House

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 12 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Southern Beach House is in die rustige Suiderstrand geleë wat 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Dit is omring deur fynbos en voëls en is 'n stil natuurliefhebber se paradys.

Die huis het 6 slaapkamers en 6 badkamers en is geskik vir groot groepe wat liefde en respek vir die natuur koester.

Die ongekunstelde strandhuis het 4 slaapkamers en 4 badkamers bo, 2 met see-uitsigte en 2 met uitsigte oor die heuwels. Daar is 'n kombuis met 'n binnebraai en 'n lieflike uitsig oor die see. Onder is daar nog 2 slaapkamers en badkamers en 'n groot eetarea wat na aan die braai-area buite is. Afslag vir groepe groter as 9 of vir langer verblyftydperke, asook kinders onder 18 jaar.

Raak aan die slaap terwyl jy na die branders luister wat breek oor die klipstrand wat ongeveer 200 meter weg is, of bring die aand onder die sterre deur. Vanaf Mei tot November sal jy selfs walvisse in die oseaan kan sien baljaar.

Respekteer asseblief die rus en vrede in die dorpie en hou dit geraasvlakke laag. Geen luidrugtige musiek of partytjies sal geduld word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Southern Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir The Southern Beach House
Netheid
3.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Southern Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)

Sien meer verblyf in

Suiderstrand Wes-Kaap
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjmtrJN5dhDGZBZKH7ptyr8EaxGhXVDW67CRfa5VcujA5GrICXn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 12 persone) 8 5 1 5 13 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.812418617298 19.955248440475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za