Suiderstrand Akkommodasie by The Southern Beach House | LekkeSlaap
+25

The Southern Beach House

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir The Southern Beach House
Netheid
3.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tatiana L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatiana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway with family and friends.

Peace and quiet, only sound of breaking waves wake you up in the morning.

Johannesburg H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannesburg H

Clean rooms, many of them en suite. Decent kitchen facilities.

See rating.

The Southern Beach House's terugvoer

It was an absolute pleasure accommodating your lovely group. Wishing you all many more hiking experiences.
Thanks Lorraine

The Southern Beach House
Karien D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Gesin met tieners

Baie lekker ruim huis, genoeg eetgerei, baie gerieflik.

Die huis was skoon, maar orals in die kamers was baie spinnekoppe en spinnerakke agter beddens onder beddens in hoeke in kamers op lampskerms langs bed en in dak. Orals is vreemde goggas ons moes omtrent gif spuit, maar ek verstaan daar is baie bosse om die huis en waarskynlik kom dit vandaar. Die stort wat nie wou dreineer nie, ek het foto's geneem dat julle kan sien. Ek sal graag weer wil gaan na daardie huis, het lekker gekuier maar, daar sal moet skoongemaak word en ook gif gespuit word in die huis. Die boonste stort lek tot onder langs die binnebraai - aandag sal moet gegee word aan dit, asook die binnebraai mag nie gebruik word nie, sal graag dit wou gebruik wanneer die weer onguur is buite. Ons moes maar buite in die koue wind braai - as hulle dit net kan uitsorteer.

The Southern Beach House's terugvoer

Hi Karien,
Thank you for your feedback.
We are attending to all the issues that you mentioned.
The downstairs living area has a fireplace and not a braai inside but guests are welcome to have potjies etc in the fireplace.
The interleading flatlet has an indoor braai and guests are welcome to rent this space too if they require additional space.

The Southern Beach House
Charmaine O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine O

Dit was lekker, maar nie baie skoon nie.

Die kamers bo is baie netjies en modern. Onder was die huis nie baie netjies en skoon nie. Stort het muf in, skottelgoed is vuil in die kaste gesit en die meubels en armleuning van die trappe was stowwerig.

Irma L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L

Lovely location, ample space, will go there again and again.

Well wow! This is not the first time staying there. Beautiful house. Very well equipped for a perfect, relaxing holiday. Near beach and so peaceful.

The Southern Beach House's terugvoer

Dear Irma,

Thank you. It is always a pleasure hosting you and your family.

I really love accommodating guests that enjoy the peacefulness of our special little village.

Regards,
The Southern Beach House

The Southern Beach House
Christiaan R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R

Baie lekker huis vir 'n groot groep of gesin.

Uitsig vanaf die tweede verdieping oor die see is mooi. Dit het al die basiese goed wat nodig is. Ons het reën gehad heel naweek en het nie omgegee om in die huis te bly nie.

The Southern Beach House's terugvoer

It was an absolute pleasure hosting your group. The house was left in an immaculate state, thank you.
I hope you all had a good rest.

The Southern Beach House
Danie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

Dit was die ideale vakansie vir mense wat hou van stap, die natuur en smag na rus vir die siel "far from the madding crowd" in 'n pragtige huis met baie leeshoekies.

Hierdie unieke huis is 'n lus vir die oog en is ingerig vir 'n heerlik onspanne vakansie. Daar is volop geleentheid vir stap (die naaste swemstrand is 'n halfuur se stap weg), visvang en sommer na die voëltjies kyk terwyl jy op die hangmat lê. Geen winkels in Suiderstrand, maar L'Algulhas is net vyf km se grondpad ver.

The Southern Beach House's terugvoer

Glad you and your family enjoyed your stay and had a good relax.
Appreciate the great review.
Thanks Lorraine

The Southern Beach House
Bev H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev H
Gesin met tieners

Absolutely super stay.

Quiet, peaceful getaway. The lack of MTN cell phone reception was a bonus for me as I could truly get away from work and relax. Well equipped accommodation with pleasing extras such as a dishwasher and more than ample fridge space. Beds were comfortable. Thoroughly enjoyed our stay.

Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjmtrJN5dhDGZBZKH7ptyr8EaxGhXVDW67CRfa5VcujA5GrICXn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 12 persone) 8 5 1 5 13 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.812418617298 19.955248440475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za