LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Space Guest House | LekkeSlaap
+40

The Space Guest House

Gastehuis
5 Luxury Suites
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons het 5 luukse suites, elk met 'n private ingang, en buite-area waar gaste kan ontspan in hul eie privaatheid. Die suites het elkeen 'n kombuisie, met 'n yskassie en mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. Al die suites het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Gaste het toegang tot WiFi en parkeerplek. Ons kan soms 3 persone per kamer akkommodeer en dan 'n ekstra enkelbed by die eenheid voeg. Alle eenhede het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 40% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 10% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 4th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYf0NnnmouDYAEz3s9oAm9eRVhdsiRn3kELkErn8vyY2AEReRi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 93 4th Avenue Melville 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-14:00 10:00 -26.17559 28.00933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!