Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Spare Room Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philip Fourie-straat 46, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Spare Room Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Langenhovenpark, Bloemfontein. Die ligging maak dit ideaal vir sakereisigers of gaste wat sentrale blyplek soek.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. 'n Lessenaar is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n oulike tuintjie met 'n buite-etenstafel vir 2 gaste. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Spare Room Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The Spare Room Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Philip Fourie-straat 46, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Spare Room Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philip Fourie-straat 46, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dbeb45ea42d0bca455e9d797f6bd117e3900e9baef8443c7cc0e173a2da4042d253585d2cb7799271ec1490f6cad0d68a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 46 Philip Fourie Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.105398798142 26.148744214995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem