The Stables
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Stables is op 'n kleinhoewe in 'n stil, natuurlike omgewing met 'n uitsig op die Drakensberg- en Wolkberg-berge. Dit is net 7 km vanaf Tzaneen.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, 'n badkamer, skoon linne en handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n staanwaaier en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Kamer 1 en 7 is elk geskik vir 2 gaste en het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Kamer 7 het nie 'n kombuiswasbak nie. Kamer 4 en 5 is elk geskik vir 1 gas en kamer 6 is geskik vir 2 gaste. Elk van die kamers het net tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit onbeperkte WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir groot bakkies, karavane en waentjies in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, fietsry, begeleide staproetes, voëlkyk, bergfietsry en abseil in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink The Stables het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo