Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir The Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gustaf C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gustaf C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Gasheer vriendelik en akkommoderend.

Lekker gebly. Net 'n paar voorstelle: Laat gaste asb. vooraf weet dat die gebruik van die lugversorger ekstra koste meebring. Die bed is op wieletjies, wat baie irriterend kan wees as dit onder jou uitskuif. Die wiele se remme werk nie so goed nie. Die wasbakpyp in die badkamer is ongemaklik in die middel van die wasbak en maak dit moeilik om jou gesig te was. Die pyp is in die pad. Die TV-afstandbeheer se batterye is pap en werk nie behoorlik nie. Dit vang nie ver op nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957715f21b87f4076704cd9607ea6d58eb2564c63358873c72d221761d69287d975e9b951e3a70a622f3df2b74a28f3d247d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.8378781 18.6760403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem