The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
SUNA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Danie D - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment se terugvoer
Baie dankie Danie en familie
Julle was sulke wonderlike en spesiale gaste...Dit was my voorreg en plesier om julle te huisves.
Ek hoop ons sien gou weer.
Pas julself goed op en voorspoed vir die res van die jaar.
Beste wense.
Suna
Derek G - Feb 2019
Algehele gradering
Top of the range with regards to situation, view, furnishings.
The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment se terugvoer
Thank you, Derek!
It was a pleasure to have you and thank you for being superb guests!
I am so happy that you enjoyed the apartment and also the close-by amenities.
Hope to see you again soon!
Kind regards,
Suna
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 89, Marine Court 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom