The Sunbird Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine-straat 8, Houtbaai, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sunbird Cabin bied uitnodigende en netjiese verblyf in Houtbaai en is perfek vir oornagverblyf en sakereisigers wat asemrowende berguitsigte waardeer.
Hierdie gerieflike eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang. Binne is daar 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word ook ingesluit.
Die eenheid het 'n klerekas en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan buite op die dek die prentjiemooi uitsig oor die swembad geniet.
Komplimentêre geriewe sluit gratis WiFi, toegang tot die gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en parkeerplek in die straat in.
Slaapplek
’n Bespreking by The Sunbird Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Pine-straat 8, Houtbaai, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sunbird Cabin het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine-straat 8, Houtbaai, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom