25% af Kry 25% af. Geldig vanaf 31 Jan 2020 tot 1 Mrt 2020.
Gonubie Akkommodasie by The Sunflower | LekkeSlaap
+24

The Sunflower

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir The Sunflower
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in Gonubie.

Ons verblyf by Deon en Dianne was soveel meer as wat ons verwag het. Ons het heerlik kon sit en kuier om die braaivleisvuur en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons was met twee bejaarde ouers daar en daar is baie aandag gegee om dit vir almal gemaklik te maak. Jy kort regtig niks, van loadshedding tot uiterste temperature. Dankie julle vir 'n regtig pragtige ingerigte plek. Die bederfies was ook 'n bonus. Ons sien julle beslis weer.

Olive V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive V
Saam met vriende

Wonderlike verblyf. Sal beslis weer by The Sunflower bly wanneer ek in Oos-London is.

Vriendelike en behulpsame eienaars. The Sunflower is gerieflik, netjies en pragtig. Sal beslis weer daar bly.

Salome M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome M
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Ons was aangenaam verras met die plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Leon G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Everything we expected and so much more.

We arrived earlier than expected, but the owners still received us with a warm welcome. They made us feel at home and regularly checked if we needed anything. The nearest shopping centre is within walking distance and with lots of restaurants also nearby.

The Sunflower's terugvoer

Dankie Leon.
Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.
Sterkte en seënwense.

The Sunflower
Patricia D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D
Saam met vriende

The place was too comfortable and safe and the owners are friendly and welcoming.

The place is safe and clear in terms of directions not forgetting the that people are very friendly there.

The Sunflower's terugvoer

Thank you ladies,

It was a pleasure meeting you. Hope to see you guys again in the future.
PS, Thanks for cleaning our place so beautifully, before you left, it really wasn't necessary, but thank you. It shows your values and respect.

God Bless

The Sunflower
Adriaan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plek en Deon en Diana was awesome.

Ons verblyf was baie lekker en daar is goed na ons omgesien. In die woonstel was alles wat nodig was vir 'n gemaklike verblyf.

The Sunflower's terugvoer

Dankie Adriaan en Martie,
Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Ons hoop on sien julle weer.
Seënwense

The Sunflower
Jackie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Gesin met tieners

Comfortable and great value.

We had a very comfortable stay at the Sunflower. Deon and Dianne were extremely helpful and kind. The unit had everything that we required.

The Sunflower's terugvoer

Thanks Jackie,
We're happy you enjoyed your stay at The Sunflower. Hope to see you on your next trip to East London.
God Bless

The Sunflower
Pieter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met vriende

Stil omgewing, rustige verblyf.

Sien die sterre.

The Sunflower's terugvoer

Dankie Pieter,
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

The Sunflower
Angela C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela C
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld!

Ons het 'n lekker tyd gehad. Die plek was goed ingerig en geskik vir kort of lang verblyf. Die see is net af in die pad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money!

We had an enjoyable time, the place was well stocked and suitable for a short or extended stay. Just down up the road from the sea.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Sunflower's terugvoer

Thank you Angela,
Dianne told me that you guys were very special. Thanks for the good review and the words of encouragement shared with Dianne. Hope to see you on your next trip to East London
God Bless

The Sunflower
Berna C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna C
Saam met vriende

Oase vir moeë mense na lang reis.

Vriendelike mense en geduldig daarby, as mens verdwaal Transvaal deur die Transkei en jy bereik hulle eers half tien in die aand. Dankie julle.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie Berna,
Elke gas is vir ons baie kosbaar en julle was geen uitsondering nie. Dankie dat julle, julle tydjie in Oos Londen by ons spandeer het.
Seënwense

The Sunflower
Alta J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met vriende

Die beste wat ek in 'n lang tyd beleef het.

Ons verblyf was ongetwyfeld van die lekkerste wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Ek sal definitief weer van The Sunflower gebruik maak.

The Sunflower's terugvoer

Ai Alta, baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat ons julle kon ontmoet.

Baie sterkte en seënwense.

The Sunflower
John T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Persoonlike kontak met eienaars het vir ons baie betekenis.

Vir 'n eerste keer in Oos-Londen het die eienaars ons baie gemaklik en tuis laat voel.

The Sunflower's terugvoer

Dagsê John,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet en volgende keer eet ons virseker saam met julle van daai heerlike kerrie wat ons so laat kwyl het. Ons hoop julle het die laaste van jul vakansie geniet. Sterkte en God's rykste seën vir julle.

Deon & Dianne

The Sunflower
Shirley E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley E

Eerste klas.

Ons is baie vriendelik ontvang en die huisie was vars en skoon, alles was daar en nog meer.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie Shirley,
Dit was so lekker om julle te kon ontmoet en dit maak alles die moeite werd as ons gaste tevrede en gemaklik was.

The Sunflower
Belinda F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Ons het lekker by The Sunflower oornag. Baie dankie.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie Belinda,

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Seënwense

The Sunflower
Piet R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet R
Gesin met klein kinders

Very impressed!

We loved our stay and the atmosphere at The Sunflower. The hosts were very hands on and attentive and our every detail was catered for.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Piet. Ons hoop om julle weer te ontvang met julle volgende besoek aan Oos Londen.
Seënwense

Deon en Dianne

The Sunflower
Natalee B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalee B
Gesin met tieners

Awesome.

Lovely hosts and amazing location close to beach and shops.

The Sunflower's terugvoer

Thanks Natalee,
We hope to host you again on your next trip to East London. Congrats on your daughter's selection for the Provincial Netball team.
God Bless

The Sunflower
Naomi M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Gesin met tieners

Fantasties!

Deon en Dianne het soos ou vriende gevoel toe ons by die Sunflower asngekom het. Die woonstel was skoon en netjies sowel as die beddegoed.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie Naomi,

Seënwense

The Sunflower
Zelda D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Gesin met klein kinders

Baie welkom gevoel.

Baie goeie waarde vir geld, skoon netjies en baie goed toegerus. Deon en Dianne wonderlike mense wat werklik omgee vir hul besoekers.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie Zelda,

Baie dankie, ons waardeer dit regtig baie.

The Sunflower
Bea Petro B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea Petro B
Gesin met tieners

Lekker blyplek met fantastiese gasheer en gasvrou.

Vriendelike, volledig toegeruste en rustige blyplek.

The Sunflower's terugvoer

Baie dankie Thalene,

Julle was so spesiaal. Vertrou als gaan goed met julle

Seënwense

The Sunflower
Rachel K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K
Gesin met klein kinders

Tuiste weg van die huis af.

Was beslis een van die beste vakansies wat ek al beleef het en ek sal enigetyd and die Sunflower aanbeveel aan familie en vriende. En ek sal graag weer daar bly.

Fieland A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fieland A
Saam met vriende

Fantasties, netjiese woonplek.

Baie netjiese wooneenheid in 'n rustige area. Naby winkelsentrums, sommige binne loopafstand.

Silvia B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B
Gesin met tieners

Aangenaam verras oor die uistekende verblyf.

Ons het heerlik gekuier by die Sunflower. Dis uitstekend toegerus, lekker ruim, baie sentraal. Naby 'n pragtige strand. Ongelooflik vriendelike mense. Ons sal enige tyd weer gaan kuier. Duisend dankies.

Pieter F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Saam met vriende

Het ons tyd daar geniet en alles was reg gewees.

Ons moes drie dae daar deurbring sonder 'n motor en alles het goed afgeloop. Mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

Danie W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid, netjies en keurig, goeie waarde vir geld, vriendelike diens deur eienaar.

Sal aanbeveel vir persone wat een of twee nagte wil oorbly.

Frans G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelik.

Baie nice plek en mense.

Lorinda F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda F
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Deon en Dianne is baie gasvry, behulpsaam en ons het sommer baie lekker by The Sunflower gekuier. Sal beslis eeer daar gaan bly!

Hennie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V
Saam met vriende

Not a wow but value for money.

We enjoyed staying at Sunflower. Very central and safe.

Elmarie B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met vriende

Heerlike gemaklike verblyf.

Uitstekende gasvryheid. Sentraal geleë.

Jacob A V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob A V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Die besoekie was maar kort, maar ons het dit baie geniet.

Gerdelie G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdelie G
Gesin met tieners

Was daar vir die kids se sport.

Het baie lekker gebly, vriendelike diens en oulike plekkie, sal dit aanbeveel!

Annette I - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean, comfortable accommodation with attention to detail in a quiet area.

A warm welcome awaits at The Sunflower, both Deon and Diane are great hosts. We spent a wonderful three nights here and will definitely recommend to friends and family.

Rene N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene N
Gesin met klein kinders

Gemaklik daar gebly.

Baie goeie instruksies om verblyf te vind en vriendelik en behulpsaam met aankoms.

was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 4)
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 4)
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smithstraat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZjJjNjI1LTkzYjctNDZhYy04YWI4LTI1ZjU3MWE1NDAzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R563  per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 2 Smith Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.939802 28.022701
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za