Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The TerraVerde

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenhill-laan 5, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The TerraVerde bied verblyf in selfsorgwoonstelle op 'n privaat eiendom in 'n stil doodloopstraat in Paradise, Knysna. Die eiendom is naby die middestad en is ideaal geleë vir daguitstappies om Knysna en die omgewing te verken.

Die 2 woonstelle word via trappe aan die kant van die hoofhuis bereik en het elkeen 'n privaat ingang. Elke woonstel is netjies en elegant en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg. Elke woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 2 stoele, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Elke woonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die woonstelle lei elkeen na 'n dek vanwaar gaste die pragtige uitsig kan geniet.

Gaste is welkom om van die swembadhuis gebruik te maak of in die swembad af te koel. 'n Sauna en 'n jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan 'n pragtige uitsig oor Knysna se strandmeer van die boonste tuinterras af geniet. Veilige onderdakparkeerplek en sonkrag vir ononderbroke kragtoevoer is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir The TerraVerde
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Ligging

  • Greenhill-laan 5, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The TerraVerde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenhill-laan 5, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a9d3fca1dee386498fb41cc038b52b3ff38524d595ea0c0d06f4ba32c961ef9864a5fd9a70ae6e68ef5544472349376a68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 5 Greenhill Lane Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0335912 23.0330348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem