Wildernis Akkommodasie by The Tops Guest House | LekkeSlaap
+33
+33

The Tops Guest House

B&B
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Tops Guest House is hoog geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan die riviermond en die inheemse woud. Dié gastehuis is in die kusdorpie Wildernis naby die strand geleë en is die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorgverblyf. B&B-verblyf bied 4 en suite-slaapkamers. Al die kamers het see-uitsigte. Die gastehuis bied ook 4 selfsorg-ateljeewoonstelle wat deur breë skuifdeure lei na 'n dek met lieflike uitsigte en draagbare braaigeriewe. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, badkamer, kombuisie en sitarea. Daar is 'n uitvoubed.

Gaste kan 'n lekker piekniekmandjie pak en die 3 voëlskuilplekke besoek waar mens kan kyk hoe die visvanger vir vis duik. Gaste kan ook self in die rivier van die jetty af, óf van die strand af, visvang. Verder kan gaste op 'n kano vaar tot by die waterval en in die koel waterpoele swem. Die gastehuis is naby restaurante en 3 staproetes, en die area is ook ideaal vir fiets- en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir The Tops Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tops Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0ZjgyMDA5LTllYmUtNGE0Yy1hZDE5LTJjNzMzYjkxODhiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Hunts Lane Wilderness 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.991896394584 22.575683815344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za