LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Treehouse | LekkeSlaap
+29

The Treehouse

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 380 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
The Treehouse
Selfsorg. Beddegoed word voorsien.
Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar voor die inklokdatum. Dit is ten volle terugbetaalbaar mits daar geen breekskade of verlies is nie.
- 'n 50% deposito word vereis om die bespreking te verseker en die balans is voor die inklokdatum betaalbaar.
- Gaste moet asb. hul eie badhanddoeke en strandhanddoeke saambring vir gesondhieds-/higiëne-redes.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 105, Pumula, Hibberdene, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLRcdC9GFHwm2aazA3YgcB7pzlHuGsZBZww0nR65GURLTOCTo9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 105, 10th Avenue Pumula 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.639369928693 30.531252678673
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!