Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Turbine Boutique Hotel and Spa

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is oor 6 verskillende vlueuls versprei. Dit sluit die Garden Wing, Lagoon Wing, Lookout Suites, Regatta Wing, Forest Wing en die Thesen Wing is en elkeen is in 'n ander tema van Knysna versier. Elke kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, 2 wasbakke en verhitte handdoekrelings. Die kamers werk met Ving-kaarte vir toegang. Elke kamer het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler, 'n lessenaar, telefoon, WiFi, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R5 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 6 unieke kamers bied gerieflike en stylvolle geriewe aan gaste. Elke kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed. 'n privaat balkon, 'n groot en suite-badkamer en 'n ruim sitkamer met 'n kroeg. Elke kamer is ruim en lugtig en so ontwerp om die hotel se pragtige ligging te geniet. Groot vensters en balkonne verseker dat gaste die natuurskoon en geskiedkundige waarde van die hotel se ligging kan geniet. Elke kamer is uniek en het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler, 'n lessenaar, telefoon, WiFi, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite
Vanaf
Vanaf R6 176
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige suite is 'n entjie vanaf die hoofhotel en bied 'n pragtige uitsig oor die marina en op die Knysnakoppe. Die luukse selfsorg-eenheid het 'n oopplan-kombuis, 'n groot leefarea en 'n gemaklike dubbelbed. Dis naby genoeg aan die hotel sodat gaste van die lekker geriewe gebruik kan maak, maar ver genoeg om ekstra privaatheid te bied. Die tweede selfsorg-suite is langs die hoofhotel en bied 'n uitsig oor die kanaal. Dit het dieselfde moderne geriewe soos die hotel, asook 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n yskas-vrieskas. Die suite het hoë plafonne en klassieke afwerkings. Die wittebroodsuite is ideaal vir diegene wat getrou het en het 'n gemaklike koninggrootte-bed, 'n losstaande klipbad met 'n uitsig oor die hawe, 'n ruim en knus sitkamer en 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 460
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sawtooth-laan TH 36, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2859f47fb8f8f87bd7c13b04b415a92622e65c9b2f85dfab27f433d5968a7a0fc098275326223d445e662beb62929f05ba88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 460 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 TH 36 Sawtooth Lane Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.048582875582 23.04897753373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem