Vishoek Akkommodasie by The View Apartment 9 | LekkeSlaap
+14

The View Apartment 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The View Apartment 9 is in Sunny Cove in Vishoek en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea is in die hoofslaapkamer en het sitplek en 'n TV met DStv. Die deur lei na die patio wat 'n pragtige uitsig bied. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The View Apartment 9 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxlerUCuoEL5oCRQwZaJTYxQSegT1S0dUjQXvJd0KFxpwRaWokx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 3) 43 Simons Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.1437079 18.436244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za