The View B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 145
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wynand L - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Arina S - Feb 2024
Algehele gradering
Die uitsig herinner aan die Bosveld. Baie rustige omgewing.
The View B&B se terugvoer
Beste Arina, baie dankie vir hierdie pragtige boodskap. Jy sal nie weet hoe ek dit waardeer nie! Dit was lekker om julle te kon ontvang. Ek hoop ek sien julle eendag weer.
Sonja C - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
The View B&B se terugvoer
Beste Sonja, dit is wanneer gaste terugkom, wat my hart raak! Baie dankie daarvoor!
Xolani S - Jan 2024
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
The View B&B se terugvoer
Dear Xolani,
What a lovely message. Thank you so much!
Rónel O - Jan 2024
Algehele gradering
Net so mooi!
Mohammed Ilyaas G - Jan 2024
Algehele gradering
There's a reason why it's called "The View". 10/10.
The View B&B se terugvoer
Thank you so much for this great review, Mohammed. It was lovely having you as guests. I really hope to see you again.
Sampie D - Des 2023
Algehele gradering
Juweel van 'n plek.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir hierdie vriendelike woorde. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang!
Elzé L - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing, beautiful and pleasant.
The View B&B se terugvoer
It was wonderful having you with us! It warms our hearts to know that guests also love our little piece of heaven!
Lazya G - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspanne en pragtige uitsig.
The View B&B se terugvoer
So dankie vir hierdie pragtige boodskap. Dit was regtig baie lekker om julle by ons te kon ontvang!
Marinda B - Okt 2023
Algehele gradering
Marlize van The View het ons welkom laat voel en "the view' is ongelooflik mooi 360 grade mooi!
The View B&B se terugvoer
So dankie vir hierdie pragtige woorde!! Dit was baie lekker om julle te leer ken en om een van die min mense te kon wees wat daardie asemrowende rok eerste kon sien! Wat n fees
Ursula K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Van Staden R - Okt 2023
Algehele gradering
Sal sterk aanbeveel, vriendelike akkommoderende eienaars, pragtige ligging. Ons het dit baie geniet daar en sal beslis weer daar bly.
Clifford R - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met panoramiese uitsigte.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie!! Waardeer dit so baie!!!
Ronel R - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Janes B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig, en rustigheid.
Tharin V - Sep 2023
Algehele gradering
Definitief 'n moet!
Hendrik T - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Ons hoop om weer so te maak. Vriendelike groete
Mohudi Patricia M - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant host. Beautiful and quiet place to relax and enjoy the view.
The View B&B se terugvoer
Thank you so much for your feedback! Hope to see you again!
Gregory S - Jun 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Anje T - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi en stil.
Migel W - Jun 2023
Algehele gradering
Exceeded expectations.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap!! Dit was vir ons heerlik om julle te kon ontvang! Hoop ons sien mekaar weer!
Elaine K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Dewald W - Mei 2023
Algehele gradering
Gawe mense, skoon, netjies.
The View B&B se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om julle te ontvang. Ons maak weer so.
Elizna D - Mei 2023
Algehele gradering
Value for money.
Conrad E - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik pragtig.
Paula M - Mei 2023
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Sal julle graag weer in die toekoms wil ontvang.
Karen B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoeer. Ons waardeer lieflike gaste soos julle!
Judith V - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige evaluering. Ons waardeer dit baie en hoop om julle gou weer te sien.
Chrisna V - Apr 2023
Algehele gradering
Juweel in Potchefstroom. Naby aan dorp met plattelandse rustigheid.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie Chrisna. Dit was ongelooflik lekker om julle te kon ontvang!
Toni P - Apr 2023
Algehele gradering
The name does not do enough justice for how beautiful for the place is. Truly amazing!
The View B&B se terugvoer
How lovely to read such a review!! Thank you so much Toni!
Werner P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en fantastiese uitsig.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Werner. Dit was heerlik om julle by ons te laat kuier. Baie dankie ook vir jou voorstel! Ons oorweeg dit beslis!
Einel S - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi uitsig, baie vriendelike mense! Sal beslis weer daar bly!
The View B&B se terugvoer
Beste Einel, dit was 'n fees om sulke gemaklike en vriendelike gaste soos julle te ontvang! Ons sien uit na julle volgende kuier!
Isabella R - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi boodskap. Dit was lekker om julle by ons te ontvang.
Corli R - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowende sonsopkomste en sonsondergange.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer Corli. Ons het heerlik saam mt julle gekuier en maak baie gou weer so!
Elmarie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige plek.
Madeleine K - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
The View B&B se terugvoer
Ongelooflik dankie vir hierdie mooi boodskap. Ons sien uit om julle weer eendag te sien.
Fred H - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Baie lekker gebly.
Retha G - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
The View B&B se terugvoer
Ag so dankie. Julle is wonderlike gaste en ons was bevoorreg dat julle ons gekies het.
Martin A - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowend en vir seker 'n stukkie hemel op aarde.
Mrs. Magda H - Okt 2022
Algehele gradering
Puik, netjies, vriendelik, absoluut bekostigbaar en waarde vir geld - die vriendelikse gasvrou wat jy aan kan dink, niks is vir haar moeite nie. Dankie Marlize.
The View B&B se terugvoer
Beste Nico, so dankie vir jou pragtige boodskap! Julle is sulke hartsmense en dit was lekker om julle by ons te hê. Hoop regtig ons sien mekaar eendag weer.
Anneri V - Okt 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
The View B&B se terugvoer
Anneri, wat kan n mens sê na so mooi bedanking behalwe dat gaste soos julle die hele proses die moeite werd maak. Baie dankie hiervoor!
Jako R - Okt 2022
Algehele gradering
Ongetwyfeld een van die beste gastehuise in Potchefstroom.
The View B&B se terugvoer
Hallo Jako. Baie dankie man. Ek waardeer hierdie pragtige boodskap.
Lislé N - Okt 2022
Algehele gradering
Marlize het ons baie welkom laat voel met baie vriendelike diens.
The View B&B se terugvoer
Vreeslik dankie Lisle. Dit was heerlik om julle as gaste te hê.
Willem O - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
The View B&B se terugvoer
So dankie vir hierdie mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle by ons te he.
Heila J - Okt 2022
Algehele gradering
Heeltemal te kort!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie Heila. Hoop ons sien julle weer.
Amelda B - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike, ruim, netjiese verblyf naby Potchefstroom.
The View B&B se terugvoer
Dit was 'n fees om julle by ons te kon ontvang. Dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop dat jul weer eendag 'n draai sal maak.
Rentia V - Sep 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig en kamers. Diens is puik en vriendelikheid is puik.
The View B&B se terugvoer
Liewe R. Met sulke dierbare gaste in ons B&B is dit maklik om ons beste te gee. Baie dankie vir jou mooi boodskap!!
Natie T - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, vriendelik.
The View B&B se terugvoer
Dankie vir die pragtige woorde. Dit maak ons dankbaar as gaste ons stukkie hemel geniet. Hoop om julle eendag weet te sien.
Salome V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Ware tuiste weg van die huis.
The View B&B se terugvoer
Salome, baie dankie. Mooi dag. Johan
Luan D - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvry, netjies, pragtig, ruim!
The View B&B se terugvoer
Vreeslik dankie vir hierdie mooi boodskap!! Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle eendag weer te sien!!
Ronell C - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie!! Ek het sommer dadelik vir al die badkamers matjies aangeskaf.
Adri S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens met 'n pragtige uitsig.
The View B&B se terugvoer
Dankie. Lekker dag.
Paula O - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en baie goeie diens.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Anemie M - Jun 2022
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
The View B&B se terugvoer
Dankie, lekker dag.
Andrea B - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd en waarde vir geld.
The View B&B se terugvoer
Dankie, mooi dag.
Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Oornag geniet.
Sonet D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Hans P - Apr 2022
Algehele gradering
Regte boere-gasvryheid.
Paula O - Apr 2022
Algehele gradering
Gaafste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Bittermooi plek met 'n fantastiese uitsig.
Karen R - Apr 2022
Algehele gradering
Salig, rustig, rus vir jou siel.
The View B&B se terugvoer
Karen, Baie dankie, lekker dag.
Stephan V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Liana P - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend en die moeite werd.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie, lekker dag.
Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Professionele, vriendelike ervaring.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Mandy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing in every way. Will go again.
The View B&B se terugvoer
Thank you.
Ilette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Die mees ongelooflike gastehuis waarin ons nog ooit gebly het! Sielskos in alle opsigte!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Tewie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, Eienaars gaan uit hulle pad tydens jou verblyf.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Andre D - Feb 2022
Algehele gradering
Net een aand oornag om bietjie Potch te verken.
Christiaan W - Feb 2022
Algehele gradering
10/10.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Izelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Asbsoluut fantasties.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Mariette K - Jan 2022
Algehele gradering
Gorgeous sunset and sunrise.
The View B&B se terugvoer
Mariette, Dankie.
Eldoreen E - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne met 'n asemrowende sonsondergang.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Mariette K - Nov 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Esmé N - Okt 2021
Algehele gradering
The View sê dit alles.
The View B&B se terugvoer
Dankie, sien uit om julle weer te ontvang.
Hercule D - Sep 2021
Algehele gradering
Uitspattig lekker gebly!
The View B&B se terugvoer
Hercule, Dankie.
Annarjie V - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful environment with friendly and host.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Jacques C - Sep 2021
Algehele gradering
Puik.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Dean T - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay. Very friendly hosts and super service.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Ruan N - Aug 2021
Algehele gradering
Beste in Potch.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Elriët L - Jul 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd weer gaan!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Karen D - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties! Sal vir seker teruggaan!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Zack D - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige plek met 'n asemrowende uitsig.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Nicolette C - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en pragtige slaapplek.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Anri V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Conrad E - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic experience with an amazing view.
The View B&B se terugvoer
Dankie, lekker dag.
Marine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Stunning, comfortable and perfectly located.
The View B&B se terugvoer
Thank you for the nice review, it was a pleasure to accomodate you. Hope to see you again.
Ine C - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastic.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Frans S - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Dewet M - Feb 2021
Algehele gradering
Ons beste B&B ervaring ooit!
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Katlego M - Des 2020
Algehele gradering
Loved it!
The View B&B se terugvoer
Thank you.
Motsharine M - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful experience.
The View B&B se terugvoer
Thank you.
Suney P - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig en stil
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Lilanie V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
The View B&B se terugvoer
Baie dankie.
Garth L - Okt 2020
Algehele gradering
Ja verseker vriendelike eienaars, pragtige uitsig, gerieflike en baie mooi kamers.
Elsie S - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike diens. Puik gasheer. Sal dit def vir enige iemand aanbeveel. Sien def weer.
Angelika M - Mrt 2020
Algehele gradering
Stil en rustige naweek in die natuur.
Lees meerRoelien S - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in die gastehuis.
Lees meerMarietjie G - Feb 2020
Algehele gradering
Well appointed and wonderful view.
Monique S - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike diens.
Lees meerLeonie C - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing!
Wessel D - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie waarde.
Wouter O - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig met 'n fantastiese uitsig.
Danelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Jana S - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek.
Johan H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en bekostigbaar.
Yvonne S - Sep 2019
Algehele gradering
Familie-gevoel-tuiste
Madelein V - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en baie vriendelike diens.
Dean T - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike mense.
Edward O - Sep 2019
Algehele gradering
Beste in Potch.
Lees meerHermina F - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik en beslis 'n view!
Brendon K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie mooi en 'n rustige omgewing.
Christo F - Aug 2019
Algehele gradering
Was ontspannend. Kon heeltemal af switch vir die naweek.
Leonie M - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, stil, pragtig!
Paul B - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige blyplek met vriendelike gashere!
Mari V - Mei 2019
Algehele gradering
Manjifieke, bekostigbare, uitstekende verblyf.
Poena V - Mei 2019
Algehele gradering
Great place to stay.
Anton N - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Miekie H - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful rooms and gracious hosts!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige kamers en innemende gashere!
Ons het regtig ons verblyf by The View geniet. Die kamers is ruim en skoon. Ontbyt was wonderlik en ons is geakkommodeer alhoewel ons baie vroeg na ons verblyf vertrek het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cassie L - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam en onverbeterlik 10 uit 10!
Marthinus V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese huis met vriendelike mense en 'n goeie uitsig oor die area.
Lees meerSusan V - Apr 2019
Algehele gradering
Unexpected wildlife.
Yolandé H - Apr 2019
Algehele gradering
Wens ek kon meer sterre gee vir hierdie fantastiese gastehuis.
Matti T - Apr 2019
Algehele gradering
Wow ontvang.
Bennie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Helois F - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, lieflike verblyf en ontbyt.
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik verblyf in 'n betowerende omgewing.
Willem F - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik baie lekker!
Lees meerColin B - Jan 2019
Algehele gradering
A beautiful, well placed and welcoming home, hosted by Marlize and Johan.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, mooi geleë tuiste van gashere Marlize en Johan.
Wat 'n mooi huis! The View is 'n gepaste naam, want die sonsondergang is pragtig. Dis net 5 km buite Potchefstroom. Niks is te veel gevra vir die gashere nie. Ontbyt is ingesluit en die huis is modern met mooi meubels. Lekker om die sebras en blesbokke buite te sien wei. Sal aanbeveel, voel soos 'n tuiste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adelene L - Des 2018
Algehele gradering
Vredevol.
Zelda M - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring. Dis beeldskoon!
Reinardt P - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtigste, moderne verblyf met fantastiese uitsig.
Deon V - Okt 2018
Algehele gradering
Puik verblyf met uitsonderlike gasheer en vrou.
Anton G - Okt 2018
Algehele gradering
Good in 95% of our expectation.
Lees meerNuraan K - Jun 2018
Algehele gradering
It's like home away from home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dis soos 'n huis weg van die huis af!
Die plek is asemrowend! Die uitsigte, dit is 'n plek waar jy kan ontspan. Johan en Marlize laat jou so tuis voel. Hulle sit werklik moeite in om jou tuis te laat voel. Sal vir seker teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jp G - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsig, rustige atmosfeer en beste waarde vir geld in die Potchefstroom omgewing.
Lees meerUdo B - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Theuna S - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, uit en uit die moeite werd!
Marius V - Nov 2017
Algehele gradering
Absolute beautiful omgewing, baie gasvry, gastehuis pragtig en ruim.
Gerhard G - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Loelanie D - Nov 2017
Algehele gradering
Perfect getaway.
E H - Okt 2017
Algehele gradering
Puik - gaan nie beter kry nie!
Ansie B - Okt 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Annelie V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Susan V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Venessa V - Jun 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes