Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Views

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 188

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir The Views
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Rustig.

Huis is baie mooi en het 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Huis se trappe is egter nie geskik vir ouer mense wat met kieries loop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Gesin met tieners

Best vacation.

Best short vacation we had. Had a great time with the family. Security measures are of great standard. Safe and secure place. If you need peace from busy city life, this is the place to be. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Hester
Thank you for the nice and positive review.
Hope to see you back again soon
Nita & Mandie

The Views
Frans G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie gemaklik en baie lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Frans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Julle was oulike gaste en ek hoop julle kom kuier sommer gou gou weer.
Groete
Nita

The Views
Darryl V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl V
Saam met vriende

Clean, spacious and comfortable.

Freindly host and the house was well setup. the entertainment area was large with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan H
Saam met vriende

A great weekend away in Langebaan.

The house is very well-equipped and as shown in the advert. Any queries and admin were handled well and efficiently by the agent. No complaints and would recommend it for a weekend away!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Duan
Thank you for the positive and good review.
Hope to see you back again soon.
Have a great day
Nita

The Views
Sarel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Uitstekend en mooi see-uitsig.

Goed geleë en pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor P
Gesin met klein kinders

The place is nice and spacious with beautiful views.

The furniture is quite worn, especially on the top area, even the chairs in the main bedroom, so maybe some things need replacement? The braai itself is not very pleasant on the eye with even the utensils not looking very clean. The cistern of the toilet in the upstairs area is also cracked. Quite a few of the blinds need replacing. Taps in the main bedroom at the basins are quite tight/sticky to open. The rooms are nice, beds comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V
Saam met vriende

Great stay.

Had an amazing stay and any issues were resolved very quickly. House was very spacious as we were 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letasha R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letasha R
Saam met vriende

Absolute fantastic.

Everything about the house, the service we received was awesome. The house had everything we needed, the host was available when we needed without any complaints. We felt so at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roozia F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roozia F
Gesin met klein kinders

We had a lovely time at The Views.

The house was fully equipped with everything you could possibly think of. The kids had an awesome time and the beach was just a few minutes walk away. The hosts were friendly and very accommodating and answered immediately when we had any questions. We would definitely recommend staying here. Thank you for a great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlinn S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlinn S
Saam met vriende

Dit was verskriklik lekker.

Die uitsig was baie mooi. Alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arista L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arista L

It was amazing and the view from the house was unbelievable.

Will recommend The Views to all my friends anytime! Thanks to Nita, Nerine and Mandie, you guys were amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Arista,
Thank you for the nice review. It was great hosting you and your friends.
Hope to see you back in Langebaan soon.
Have a great day
Nita & Mandie

The Views
Bianca W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca W
Saam met vriende

Mooi uitsig. Alles wat jy nodig het.

Alles is baie lekker, mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Gesin met tieners

What a perfect family venue, will definitely go back.

The house was immaculate and perfectly sized as we are a large family. Very well equipped kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Yolanda
Thank you for the nice positive review. Glad that you as a family enjoyed your break away.
Hope to see you back again soon.
Kind regards
Nita

The Views
Sone J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sone J
Saam met vriende

Goed geleë, netjies.

Die huis is naby aan die see, sowat een blok van die see af, en goed geleë, baie veilig. Kinders kon strand toe sonder toesig want sekuriteit was orals op die loopvlak sigbaar. Die volgende goedjies het gekort: 1 handdoek te min voorsien vir ons groep van 8 mense (het 'n handdoek gaan koop), en aangesien nie almal met seep reis nie moes ons dit ook gaan aankoop. Laat kyk ook hoekom die TV in die hoofslaapkamer nie aanskakel nie. Andersins, het die huis alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering en baie bly dat die kids die see so geniet het.
Die huis kry gewoonlik 10 handdoeke want dit is vir 10 gaste.
Al ons plekke is self-sorg vakansiehuise en gaste moet hulle eie "goodies" voorsien. Ons gee die nodigste soos "sunlight liquid" n toiletrol per toilet, 2 x swartsakke en 2 x pille vir die skottelgoedwasser.
Plaas jy laat weet jy ons van die TV dan sou ons dit dadelik reggestel het.
Hoop jy kom kuier gou weer op die Weskus.

The Views
Gaynor J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gaynor J

Te veel trappe en onveilig vir kinders om so te op en af.

Lekker gebly, maar hopeloos te veel trappe en was bietjie onveilig vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchell M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell M
Gesin met klein kinders

Throughly enjoyed it

Views were perfect, the kids enjoyed the Jaccuzi, and the fact that more than 1 TV helped

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Gesin met tieners

We had a absolute super weekend stay at The Views, will definitely recommend this lovely house as a weekend destination.

Lovely location with all the necessary frills and trimmings to make your weekend away worth your while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met vriende

Heerlike vakansie huis met uitsig.

Dit is werklik waarde vir jou geld. Mooi uitsig en gerieflike huis ideal vir heerlike kuier met familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saydee V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saydee V
Gesin met klein kinders

Relaxed, tranquillity and peace.

The views is a very relaxed and comfortable house, great for a family vacation or even getting away with some friends. The stunning view from the top floor is amazing, the Jacuzzi just sitting and relaxing in there with an awesome drink and stunning view is amazing. The Views is a place of pure bliss, I will go back with my family anytime again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Saydee,
Thank you for the positive feedback.
Glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again soon
Nita

The Views
Lina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lina S

Pragtige plek, mooi uitsig!

Die WiFi het nie gewerk nie en 2 van die TV's het ook nie gewerk op verskillende vloere nie. As dit voor die tyd uitgesorteer word, sal ek vir seker weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Lina
Soos aan jou genoem was daar baie probleme met DStv. Hulle het nuwe sisteme of opdaterings wat ook al gedoen en oral waar daar Exploras was, was soortgelyke probleme. Die ander 2 TV's het gewerk en DStv kon heel naweek en volgende week nie die probleem uitsorteer nie.
Alles is nou reg na die eienaar self na hulle kantore gegaan het. Ons is ook maar afhanklik van plekke soos Multichoice en as hulle nie hulle probleme kan uitsorteer nie is ons gestrand soos wat die naweek gebeur het toe julle daar was.
Die Wi-Fi kan ons nie verklaar waarom nie, daar is in die tussentyd Fibre Wi-Fi geinstalleer.
Goed gaan met jou.
Nita

The Views
Gail K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Die plek is asemrowend en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Goeie dag Gail,

So bly julle het dit geniet. Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Groete
Nita

The Views
Candice S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Candice S
Saam met vriende

We were held accountable for broken toilet.

Very disappointed because the toilet was broken and now we need to pay. Jacuzzi wasn't working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Views se terugvoer

Candice,
You were never charged for the toilet. Maybe you must just set the record straight about this.
Kind regards,
Nita

The Views
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-weg 5, Calypso Strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b73058788651d2a2fdea7bb4a162b9a32621b67d4e4af1ade3acac13ba35004cf596cb0a0322df2896e0420e4a19b05b506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 23 5 1 5 5 Iris Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.058820546765 18.043338061342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem