The Views Guesthouse
2 resensies
B&B
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Barbertonstraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Views Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes geleë met toegang tot die Kaapse Wynlande. Die gastehuis het 'n groot tuin, stoep en 'n lieflike swembad.
Verblyf word in 3 gastekamers met uitsigte oor die tuin en op die berg aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n yskas en 'n en suite-badkamer. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en 'n braai-area. Ontbyt is by die tarief ingesluit. Daar is 2 rifrughonde wat op die perseel woon.
Die ligging bied toegang tot verskeie restaurante en wynplase. Die strand in die Strand is net 6,1 km van die gastehuis af.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Switsers
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 2 resensies vir The Views Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Barbertonstraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink The Views Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Barbertonstraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom