The Village Loft 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Village Loft 3 is in The Village op die Hoedspruit Wildlife Estate. Die ateljee bied moderne geriewe en is gerieflik geleë naby Hoedspruit se middedorp, maar steeds in die bos sodat gaste soggens met voëlsang wakker word.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuisie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het lugversorging en daar is 'n rusbank vir 2 en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die ateljee bied toegang tot die stoep wat oor die swembad en braai-area kyk. Daar is ook pragtige uitsigte op die Drakensberg.

Slaapplek

'n Bespreking by The Village Loft 3 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Village Loft 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za