Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vine

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leopoldt Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir The Vine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maryna L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Enkelreisiger

Hosts is baie aangenaam en help graag.

Baie lekker. Net wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T
Enkelreisiger

Very nice experience.

Very friendly welcome and the space itself is clean, tidy and comfortable. Everything works within the unit and I felt safe as a solo guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and great for your buck.

It was great. I love the family cinema app where you can watch any movie or series, even new releases from cinema quality movies. The TV was well mounted across the bed. The shower is big, but there should be a shower door installed because the water gets everywhere. The hot water cools off very quickly, so that just needs to be adjusted. Overall, the modern plate stove was great, and I cooked things very quickly, so even if you are hungry, food making on that stove is super fast. I love the fact that there was oil on hand, and salt and pepper, as well as coffee and tea with milk sachets and creamer. Overall, it was a great experience, and I would definitely recommend going back there for a getaway. A great place for you introverts to enjoy and be private from the world outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, waarde vir geld verblyf met vriendelike ontvangs.

Van al die plekkies wat ons al besoek het deur Lekkaslaap, is hierdie beslis een van ons top 5 om in Kaapstad tuis te gaan. Nie net is ons uitsonderlik vriendelik ontvang deur Leopoldt by aankoms nie, maar was ons aangenaam verras deur die "cozy" perfekte eenheid. Daar is selfs aandag gegee aan die klein dingetjies in die eenheid om die gaste welkom te laat voel. Ons het as vreemdelinge daar aangekom, maar amper soos familie gevoel by vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders aangenaam.

The Vine is uitstekend geleë en Leo het ons besonders welkom laat voel. Die diens was baie goed en ons kon enige tyd net vir Leo vra vir hulp en dit is verskaf. Leo is 'n baie goeie gasheer en ek sal enige tyd ander persone aanbeveel om van The Vine gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en weet dat julle die Vine besoek het. Julle is altyd welkom hier. Ons het julle geselskap en goeie humeur baie geniet. Ons wens julle alles van die beste toe met julle verlowing. Mag julle 'n lang en gelukkige lewe saam hê. Groete Leo

The Vine
Corne W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies soos op die advertensie.

Baie vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan E
Enkelreisiger

Rustig.

Uitstekende blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most cosy, neat little place.

Ideal for a quick break away. The owner is very friendly! Needs no improvements at all! Perfect. Had a great stay. Peaceful area as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vine se terugvoer

You are always welcome. It was a joy hosting you

The Vine
Natalie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accommodating.

Short notice and welcomed us. Leo greeted us with a lovely smile and help. Beautiful little room perfect for a couple. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde.

Ons was die eerste gaste en ek moet erken, ek was baie beindruk! Hou aan met die puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-weg 4, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f39ddbbdee5e510f19233528e0cf70f5b17cbfb3a0d857dda94071cfb8103bfdc08fb785f3d6690b65953999c055fb64f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Essenhout Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8676093 18.6607763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem