- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Berg Street, Klawer, 8145, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus.
Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers of ’n gesinskamer, met slaapplek vir 2 gaste elk. Elkeen het 'n privaat ingang vanaf die tuin, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, yskassie, lugversorging en gehalte-linne.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike mikrogolfoond in die eetkamer en veilige parkeerplek. Die spa op die perseel bied ’n reeks masseerbehandelings en ’n naelspa. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Gaste kan 4x4-roetes, daguitstappies na die omliggende dorpe, voetslaan, die Kaapse Blommeroete en nabygeleë wynplase geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié knus kamer het 'n lieflike uitsig oor die tuin en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook gehalte-linne, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en lugversorging in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan direk met die instansie gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en 'n privaat ingang, asook 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook gehalte-linne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan direk met die instansie gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim eenheid het 'n privaat stoep en ingang, en beskik oor 'n koningingrootte-bed met gehalte-linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan direk met die instansie gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer en die kamer sluit ook 'n TV, WiFi, 'n yskassie, lugversorging, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n stoep wat na die swembad en braai-area lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan direk met die instansie gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en ’n badkamer. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, yskassie en ’n TV. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ’n privaat ingang en is naby die parkeerplek vir gaste se voertuig agter sekuriteitshekke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan direk met die instansie gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 1
- Slegs verblyf.
- Kamer 2
- Slegs verblyf.
- Kamer 3
- Slegs verblyf.
- Kamer 4 (2 Enkelbed)
- Slegs verblyf.
- Gesinseenheid