Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir The Vineyard Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sam F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam F
Enkelreisiger

Just wonderful.

Great stay. Lovely spot with a wonderful breakfast. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam F
Enkelreisiger

Perfect place to stay in Montagu.

Great stay with amazing breakfasts. Such a pretty place. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegste nag nog ooit, en ek het daarvoor betaal.

Ongelukkig is dit nou die 1ste keer wat ek 'n swak resensie moet gee vir 'n blyplek. Vir 'n tarief van R2 500-00 per nag, sonder lugversorging, is hierdie plek hopeloos te duur, vergelyk met ander plekke in Montagu. 'n Snikhete nag met 'n waaier wat raas, was dit 'n slapelose nag, na 9 ure op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Country House se terugvoer

Goeiemiddag Willem,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ek is baie jammer dat jy so 'n slegte ervaring hier by ons gehad het. Weet ons waardeer jou positiewe terugvoering.

Vriendelike groete,

Estelle Meyer

The Vineyard Country House
Sonette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer wil kom!

Pragtige blyplekkie tussen die wingerd en vrugtebome. Die buite stort was 'n bonus. Asemrowende uitsig op die berg gehad met ontbyt! Binne stap afstand van restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Country House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Sonette. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete en mooi 2024.

Estelle

The Vineyard Country House
Harry C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en fantastiese plek.

Ons verblyf was baie netjies en in 'n pragtige omgewing. Die eienaar is baie hulpvaardig en die omgewing is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A
Enkelreisiger

Dit was voortreflik!

Ek het dit vreeslik geniet om by die Vineyard Country House te bly. Die kamers en die hele opset is pragtig en rustig, en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek kan nie wag om weer daar besoek af te lê nie. Die gasvrou was uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Country House se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige boodskap Elmarie. Weet jy is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Groete en mag jy 'n wonderlike Feestyd beleef.

Estelle Meyer

The Vineyard Country House
Peet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, skoon en puik diens.

Puik geleë om Montagu te verken. Mooi omgewing en uitstekende ontbyt word bedien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M
Saam met vriende

Ons is baie gasvry ontvang en Estelle maak 'n fantasiese ontbyt. Ons het baie lekker geslaap en sal beslik weer daar oorbly.

Ons kamer was baie gerieflik en alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carron V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees.

Hierdie was die mees wonderlikste wegbreek as 'n getroude paar. Estelle en haar hele span het ons baie welkom laat voel. Die verblyf was uitstekend, die ontbyt was verskriklik lekker en hul gasvryheid is uit die boonste rakke. Dit ook my verjaarsdag en dit was ektra spesiaal gemaak met geskenkies wat ek ontvang het. Baie dankie Estelle en Hein. Ons kom weer met ons gesin kuier. Groete en mooi bly. Regtig wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Country House se terugvoer

Liewe Carron & Ryan,

Baie dankie vir julle mooi en positiewe boodskap. Weet ons waardeer dit regtig baie en ook dat ons deure altyd vir julle oopstaan. Ons sien baie uit na julle volgende kuier by ons. Hartsmense....

Groete en alles wat mooi is tot ons weer sien.

Estelle & Hein Meyer

The Vineyard Country House
Amora E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na 'n lowergroen lushof.

Ons het heerlik ontspan in ons baie gerieflike kamer met en suite-badkamer. Die stoep voor ons kamer kyk uit oor die wingerde en blouste swembad - wat ons 'n paar keer benut het. Nuwe eienaar, Estelle se ontbyt was uit die boonste rakke. Sy is 'n uitnemende gasvrou. Ons sien uit na ons volgende besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Country House se terugvoer

Liewe Amora, baie, baie dankie vir jou mooi en positiewe boodskap. Weet ek waardeer dit en sien uit na julle volgende kuier by ons. Groetnis tot volgende keer. Estelle Meyer

The Vineyard Country House
Elsabie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie T
Gesin met tieners

Attentive owner. Lovely vineyard views. Superb breakfast. Comfortable room. Good quality bedding and towels. We will return and recommend it highly.

We had a warm welcome at guesthouse and can recommend it without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie, met wonderlike gasvroue.

Die akkommodasie is pragtig, loopafstand na al die lekkertes in Montagu, en dan nog 'n heerlike ontbyt op die koop toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Positiewe ervaring.

Tweede keer hier. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en sentrale verblyf in Montagu.

Louise het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was gerieflik en ontbyt was besonders en keurig. Pragtige omgewing met berge en wingerde wat jou omring. Die swaarvoertuie in die nag kan wel steurend wees vir ligte slapers. Aandete word sommige aande aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met vriende

Heerlik en pragtig.

Baie goeie diens. Kamers ruim en pragtig. Ontbyt was baie goed en kliëntediens was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net soos ons dit wou hê.

Louise het selfs vir ons by ‘n restaurant vir aandete bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles so mooi en smaakvol.

Gashere uitstekend, kos prentjiemooi, omgewing absoluut beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi en lekker.

Pragtige gastehuis en omgewing. Veilig om te stap en heerlike restaurante naby. Ons was met soveel gasvryheid ontvang en die ontbyt was heerlik. Kamer was baie luuks en gerieflik. Heerlik swembad en pragtige tuin om in te ontspan. Wees seker om hierdie pragtige dorpie en The Vinyard Country House op jou roete in te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike ervaring.

Het nog nooit voorheen so 'n aangename verblyf gehad nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo G
Saam met vriende

Dit het my verwagtinge oorterf.

Dit was great. Kan dit enige tyd aanbeveel. Kamers netjies en lekker warm. Die ontbyt was fantasties. Die personeel was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is op die hande gedra vanaf ons aankoms tot ons weer vertrek het.

Die uitsig is pragtig en die mense baie vriendelik! Ons sal enige tyd weer teruggaan. Heerlike nagrus en 'n lekker ontbyt waaraan ons al te lekker gesmul het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder goeie diens asook uitstekende restaurant-aanbeveling.

Heerlike verblyf, volledige smaaklike ontbyt en 'n warm bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Adele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontbyt!

Pragtige plek en heerlike ontbyt met uitstekende diens. Die klimaat in hierdie omgewing is besonder warm (46 grade tydens ons besoek). Ons was teleurgesteld dat daar nie 'n lugversorger in die kamer was nie. Die swembad was 'n welkome lafenis bedags, maar die nagte ondraaglik warm. Die badkamervensters maak aan die straatkant oop en het geen diefwering voor nie, so ons kon dit nie oopmaak sodat daar 'n trek deur die kamer is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het baie welkom gevoel en wou net langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randolph O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randolph O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, fyn dekor en detail.

Ons sal weer daar gaan bly, hierdie keer vir langer. Dit was 'n baie aangename ervaring. Alles is baie netjies en vars met mooi en interessante dekor. Ontbyt was van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiderius E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiderius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks met fantastiese ontbyt!

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was mooi en skoon, die personeel vriendelik en die kos ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dian C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable, relaxing stay with a most delicious breakfast served by friendly hosts.

We fell in love with Montagu because of our wonderful stay at The Vineyard Country House. The accommodation was excellent, the pool welcoming, the breakfast divine and the hostesses helpful and friendly. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbert L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Very nice place. Hospitable and comfortable. Noisy road in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mooi, warm, huislik en ons het welkom gevoel en heerlik geëet.

Ons het lekker geslaap in 'n mooi en veilige omgewing. Die omgewing is ook interessant. Ons het baie lekker geëet in die gastehuis en ander eetplekke naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect - excellent hosts, food, accommodation in a tranquil environment!

Lauren and Louise have a wonderful synergy and together they've created a warm welcoming guest house where they cater to their guests hearts tummies and souls with a graciousness beyond modern expectation. Even precious Neville (cat) and Basil (dog) are part of the magic that makes up The Vineyard. I think we need to move to Montagu!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c5bc0f47a6aefad5d2f92013bd77c41bf887fc31cf6aab50ebc931c3404bfcca6844a276d14a20664d78a655dbb83b9004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 42 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.789472 20.119894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem