Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waterfront Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ben Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir The Waterfront Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Eureka B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gesellig.

Ideaal gelee en by alles, vriendelike diens het baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendriët P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendriët P
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Maak asb. plan om kos te maak.

Baie rustige, stil area. Baie netjiese opset. Vir die prys en die feit dat daar yskas, mikrogolf en ketel is, sou ons meer kosmaakhouers verwag. Net 2 groot en 2 klein bordjies is nie voldoende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik dankie.

Die verblyf was lekker, heerlik geslaap. Vriendelike ontvangs. Net jammer dat ons moes betaal om by die dam te wil gaan sit, kan dalk julle advertensiefoto so bietjie opgradeer, want daar lyk dit of jy net na die dam toe kan stap. Verder alles perfek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir die raserige gaste langsaan was dit netjies.

Ons het ongelukkig raserige gaste langsaan gehad vir die nag en min geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik.

Pragtige skoon kamer en vriendelike personeel. Heerlik geslaap en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona P
Besigheidsreis

Baie billike tarief vir netjiese verblyf.

Heerlike en gerieflike verblyf met 'n pragtige tuin om te sit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker gebly, mooi groen tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Richard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what it advertises.

Room smells funny and aircon needs a good clean. Think moldy. Photos are old on website. Not self-catering. Does not look onto lake like photo shows. Maybe that's before all the fencing has been put up and has a road between. Was not happy and went and stayed at another place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Waterfront Guest House se terugvoer

Richard, there's no reason to rate the guesthouse poorly because of the issue regarding your booking conflicts with Booking.com. We still sorted out the booking for you, but you did not even check in.

The Waterfront Guest House
Riaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie netjies en gemaklik.

Baie dankie aan Ben en Simon, ons het 'n heerlike tyd by julle gehad, ons sal beslis weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige gasvrye atmosfeer.

Baie lekker en ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Gesin met klein kinders

Familie vriendelik, vriendelike personeel wat daar werk.

Heerlike verblyf en goeie ligging van gastehuis. Naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-staat 52, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f244d7df7b4a1192841855e109a96310c95135b5800c05e5c9868255748d72608745457a8a5caaeddc7b3e1f132f8075cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 52 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733044313441 27.86884092209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem