+48
Selfsorg in Arniston

The Weaver

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Bird Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Weaver is bo die kranse en sandduine geleë en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste 100 m vanaf die strand in Arniston.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. 'n Enkelbed, 'n matras en ekstra komberse is beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Daar is ook 'n buitestort met warm water.

Die oopplan-kombuis is met 'n kaggel, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar.

Die sitarea het 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die stoep en beskutte tuin wat privaatheid bied. Gaste kan ook op die balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en sitarea ontspan.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, bergfiets- en voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk en duik tussen die skeepswrakke aan die kus. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Bird Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Bird Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa46460f904d7c656c2f4bdfafeca9a79a9959e6e298a491d62a664723dcbf0330c33d8b40dc7294b11851ffce43d46c74209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 2 Bird Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.669992 20.233026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang