LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Whale Place | LekkeSlaap
+16

The Whale Place

9 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Mei 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

The Whale Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers wat reg op die strand in Witsand geleë is. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die riviermonding, Infanta en die see.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, en daar is ook 'n toilet bo. Die vierde slaapkamer is 'n buitewoonstel met 'n badkamer wat 'n stort het. In dié kamer is daar ook 'n yskas en mikrogolf. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n oopplan-leefarea en 'n braai-area bo met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met stoele. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Daar is privaat toegang tot 'n rustige strand waar daar geen openbare voetpaadjies is nie, en dit is nie ver van die hoofswemstrand by Witsand nie.

WiFi is beskikbaar in die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by The Whale Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir The Whale Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whale Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67a85b48815af626a274c27a048273e441cb91fbbacc3a19098cf059bea9d89b0c4c730d75c7ce91d5c38a48ada3fd2ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 8 persone) 9 5 1 5 72 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.391987946574 20.863040728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!