Murdock Valley Akkommodasie by The White House 49 | LekkeSlaap
+20

The White House 49

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderweg 49, Murdock Valley, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The White House 49 bied selfsorgverblyf in Simonstad, Kaapstad met 'n uitsig oor Valsbaai.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer met 'n hoekbad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, potte, panne, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix en dit bied toegang tot die dek met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see en omgewing. Daar is ook WiFi en parkeerplek op die perseel en in die straat.

The White House 49 is sowat 2,5 km vanaf Boulders-strand, 4 km vanaf die vlootbasis en 4,5 km vanaf die hawe, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by The White House 49 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Afrikanderweg 49, Murdock Valley, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderweg 49, Murdock Valley, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b7b19df398c1d45da79b4060fbc1b688f863740625d20223f0433668cb4cccd0675e6e25aa23512b2c681493b1b1dc93a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 49 Afrikander Road, Mudroch Valley Simon's Town 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.2124455 18.4603945
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za