The Wild Farm Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wild Farm Backpackers is in die Kaapse Floraryk geleë. Dit is naby Wildernis op die skilderagtige Tuinroete tussen die Outeniekwaberge in die noorde en die warm Indiese Oseaan in die suide. Let asb. dat daar 'n 3 km-lange grondpad na die instansie is.

Dié rugsakreitsigersverblyf is is op 'n plaas met die naam "Uitsig" geleë. Die ou plaas het 'n 360º-uitsig op die berge, oor die see en mere, vandaar natuurlik ook die naam.

The Wild Farm Backpackers is 'n ou melkplaas wat omskep is in rugsakreisigersverblyf. Verskeie kamertipes is beskikbaar, soos slaapsale, kamers van hout, en dubbelkamers. Ons het ook 'n kampeerarea. Al die kamers is skoon en gerieflik. Brood, ontbytgraan, vrugte, en koffie en tee word voorsien vir ontbyt.

Daar is 'n ruim, gemeenskaplike oopplan-selfsorgkombuis en TV-kamer, en buite is daar 'n braaibraai-area en 'n skaduryke veranda met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Ons het 2 braai-areas so sodat jy jou ete onder die sterre kan geniet.

Ons verbou ook 'n groot verskeidenheid groente op die plaas met die oog op volhoubaarheid. Help jouself gerus as jy etes voorberei. Maar wees gewaarsku, jy sal dalk 'n paar jou groente met die perde moet deel. By The Wild Farm is ons daarop uit om pret te hê, nuwe ervarings te ontdek en rustigheid te beleef. Moenie vergeet om met ons honde te speel gedurende jou tydjie hier nie - hulle is mal oor nuwe gesigte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wild Farm Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false