The Wild Prune

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wild Prune is 'n pragtige B&B in Swellendam. Die pragtige dorp is in die Overbergstreek en spog met verskeie opwindende besienswaardighede, insluitend meer as 50 nasionale monumente, wynlandgoedere, youngbessies-bessieplase en natuurreservate.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers, elk met 'n privaat ingang. Die slaapkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Die kamers het ook 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n privaat patio.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad, ontspan in die tuin of die braai op die perseel benut. Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien.

Daar is verskeie doendinge in die area soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, wynproe, visvang, gholf en voetslaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wild Prune gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false