Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Windmill

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 26 Junie 2024. Bespreekbaar tot 10 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonosstraat, Eenheid 14 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 R1 155 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Windmill is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Helios Place-kompleks in Langebaan. Die kompleks is minder as 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 2 ekstra enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en daar is 'n beskutte buite-area met 'n ingeboude braai.

Slaapplek

’n Bespreking by The Windmill sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir The Windmill
Netheid
2.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mykonosstraat, Eenheid 14 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Windmill het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonosstraat, Eenheid 14 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda393e09cb5b46a6ec1a107d0165c071cd00c6728397556fcf94a5d1535c0f9b9e342dab4a6e9cd9a3fbea8ca13733c228e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Mykonos Road Unit 14 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0489868 18.0484419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem