Kaap St. Francis Akkommodasie by The Wooden Cabin | LekkeSlaap
+16

The Wooden Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Booysen Place 2, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Wooden Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike houthuis in die kusdorp Kaap St Francis. Dié oopplan-houthuis is slegs 110 m van die strand af. Die perseel is troeteldiervriendelik.

Die houthuis bied slaapplek aan 4 gaste in 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ’n badkamer met ’n stort, ’n kombuis en eetarea. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oondjie, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ’n TV met volledige DStv en parkeerplek onder die motorafdak. DIe perseel is omhein.

Gaste kan by die buitebraai en in die tuin ontspan. Daar is pragtige strande en voetslaan- en fietsrypaaie in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wooden Cabin sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • John Booysen Place 2, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Booysen Place 2, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABLGZ6UVzilgijKrTUyKxSyGR7IPOjqULALN4Ndl7ziJLC07jHs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 2 John Booysen Place Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.19530331116 24.839070991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za