The Yellow House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2024 tot 29 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 153, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 900R2 610 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
The Yellow House is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis in die bekoorlike woonbuurt Gardens, Kaapstad. Die huis is naby museums, geskiedkundige geboue, winkelsentrums, plaaslike restaurante en openbare vervoer.
Dié vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie vir 'n klein kind. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel vir die hele gesin en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Yellow House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Buitenkantstraat 153, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 153, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom