Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Zarafa

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Zarafa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maria V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaslike wegbreek in styl.

As jy privaatheid waardeer en stilte wil beleef, is dit jou plekkie. Die eksotiese dekor laat mens meer voel dat jy wegbreek van die alledaagse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Die atmosfeer is rustig en die villas is fantasties. Die swembad is baie lekker. Dit is jou eie plek en jy hoef nie te deel met iemand nie. Die ete by die villa was fantasties, gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doppio-laan 75, Shiloh Landgoed, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bd125d7790f98cd091cb5b4da971037c1bee0eba38f44d3e3f7050e695382f32f45cac40ac88b818c01b66f5ba1ba791ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 75 Doppio Lane Shiloh Estate 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.064767517533 31.082727840228