Thea en DJ Vosloo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf View-weg 1, Equaleni, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Thea en DJ Vosloo is in Umzumbe tussen Hibberdene en Port Shepston geleë.
Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die slaapkamers het elkeen 'n haardroër, badhanddoeke, toiletpapier en swemhanddoeke.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, broodmasjien, oond, mikrogolfoond, breekware, koffiemasjien, eetgerei, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met DStv, en gemaklike banke. Die groot patio het 'n plonspoel en 'n asemrowende see-uitsig. Daar is 'n motorhuis met parkeerplek vir 3 voertuie.
Die eiendom is 500 m van die seefront af. Daar is elektriese omheining rondom die veiligheidskompleks en die huis het 'n alarmsisteem. Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Golf View-weg 1, Equaleni, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umzumbe Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf View-weg 1, Equaleni, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal