Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thea en DJ Vosloo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Thea en DJ Vosloo
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Bianca T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Daar is potensiaal vir verbetering.

Ongelukkig was ek teleurgesteld. Die huis is vuil (vrieskas en stof) en kort instandhouding. Die beddens was nie opgemaak met dekens en regte linne nie. Dit was ook moeilik met badkamers wat 'handshowers' as wasbakkrane gehad het. Die swembad bo is amper ontoeganklik terwyl die een op die stoep te diep was vir 'n splash pool. Die bure aan weerskante is 'n backpacker-lodge en daar staan meubels asook ou 'scrap' onder hul stoep, waarop jy dan uitkyk vanaf die stoep. Ek dink die eienaars kan dit oorweeg om minder persoonlike besittings en foto's daar te hê. Die vakansie was baie lekker saam met ons familie en ek dink die huis het potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Montie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montie G
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thea en DJ Vosloo se terugvoer

Baie dankie vir julle aanbeveling. Ons waardeer dit baie.

Thea en DJ Vosloo
Lourens P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Baie gerieflik, skoon, fantastiese woning met talle ekstra geriewe.

Ons as ouers het saam met ons kinders en kleinkinders die beste en lekkerste vakansie van ons lewe saam geniet. Die huis is toegerus met alles onder die son. Bring net jou kos en drinkgoed en jy gaan die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thea en DJ Vosloo se terugvoer

Baie dankie Lourens,
Ons waardeer julle terugvoer en sal julle baie graag weer will sien.
Moor jaar voor vir julle.
DJ en Thea

Thea en DJ Vosloo
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf View-weg 1, Equaleni, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANfpXFX1IBKc3Fz1Cgi8yXC37aqaQamqWtzgEMV0BnyljoJ7xM1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 1 Golf View Road Equaleni 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6287681503 30.539287182669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem