Theewaterskloof Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Theewaterskloof Country Estate is langs die Theewaterskloof Dam geleë en bied bekoorlike en rustige verblyf in 'n vierslaapkamerhuis langs 'n goed onderhoude 9-putjie-gholfbaan.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping met en suite-badkamers, en 2 slaapkamers op die onderste verdieping, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n gaste-toilet op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n dubbelmotorhuis met veilige parkeerplek. Buite is daar 'n braai-area, sowel as 'n onderdakstoep op die boonste verdieping wat oor die gholfbaan uitkyk.

Nog 4 kinders onder 12 jaar kan op 'n slaapbank en matrasse geakkommodeer word. Doen asb. navraag.

Die landgoed bied 'n swembad en tennisbaan, en bootvaarte word op die dam toegelaat mits jy die regte dokumentasie het. Vierwielmotorfietsry word ook in sekere areas rondom die dam toegelaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Theewaterskloof Country Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 4 kinders
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Theewaterskloof Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 R1 120 per nag (plek vir 8)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false