Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TheLAB Robertson

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir TheLAB Robertson
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Probably the best place to stay in Robertson.

We went away for an enjoyable 3-day vacation. Spent way too much time in the jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel.

Van die oomblik toe ons daar aan gekom het totdat ons vertrek het het ons ongelooflike vriendelike diens ervaar. Die personeel verwelkom jou met 'n handdruk, lig jou in oor wat hulle aanbied met oog kontak. Die kamer is goed ingerig en dit is nogal pret om met Echo te 'gesels' en opdragte te gee. Ons het die kamer met die Jacuzzi ingehad en al was dit snerpend koud het ons dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaclyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaclyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a fabulous breakaway.

Fabulous breakaway. Not too far to travel. Only reason for not 5 stars, everyone can always improve. Limited menu, but the food was good. Have already recommended it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Jaclyn
Thank you for taking the time to share your experience with us at theLAB. We are delighted you enjoyed your stay with us. With regards to the menu , we keep it small and on a blackboard so we can keep changing it to keep it interesting. We look forward to welcoming you back in the future.

TheLAB Robertson
Philip B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in 'n baie stil omgewing.

Ons het ons naweekverblyf baie geniet, ons kamer was baie goed toegerus, die kamer het net drinkglase vir water en 'n spieël naby 'n kragprop gekort vir die dames se hare, heerlik geëet en gekuier in die restaurant, alle personeel was altyd baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Philip

Thank you for taking the time to write a review and for the constructive criticism. We Look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Dewald D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you Dewald for taking the time to rate us. We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant long weekend getaway.

We enjoyed our weekend and the lamb shank was probably the best I have ever had, the overall service was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Christopher,

Thank you for staying with us and for taking the time to write a lovely review. We look forward to welcoming you back.

TheLAB Robertson
Kallie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

One-night stay at The Lab.

What a brilliant place for a getaway. We went to the Lab in Robertson for a one-night stay and the rooms, views, facilities, staff, service, food and everything in between were incredible. Highly recommended! We also enjoyed the owners' company very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Kallie,
Thank you so much for the lovely review. It was wonderful to meet you both, and I loved your energy displayed. We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Megan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, relaxing, stress free.

Best service, the staff makes you feel so welcome. The location is perfect, quiet, and relaxing and each room has loads of privacy. Definitely recommend the cocktails!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you, Megan, for the lovely rating and review.

TheLAB Robertson
Jani G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, skoon en netjies.

Heerlik, ontspannend, rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you, Jani, for taking the time to write a review. Much appreciated.

TheLAB Robertson
Nicky B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Sal beslis weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende wegbreek - definitiewe moet!

Heerlik ontspan. Ruim kamer met lieflike uitsig. Die jacuzzi was aangeskakel en skoon. Die ontbyt topklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Sophia,
Thank you for taking the time to rate your stay.

TheLAB Robertson
Iain O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iain O
Besigheidsreis

Great facility, friendly people.

We had a great stay, Rita and team went out of their way to make us welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Lain,

Thank you for taking the time to share your experience at theLAB. Your group was truly amazing. Happy bunch with zest for life. We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Edmond V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edmond V
Gesin met tieners

Great concept, beautiful views, close to many wine farms and surrounding towns. Very enjoyable stay.

Target market is more affluent couples out to enjoy the wine farms and fine dining. Not much to do for a teenager.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you Edmond for taking the time to share your experience at theLAB Robertson.

Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Claire K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the lovely views from our bedroom.

We stayed in the honeymoon suite, the double walk in shower was great. The suite had a hot tub outside, which looked nice, although we did not have time to use it. The room has a nice large fireplace in it to keep the room warm, the chimney does not draw so well so you need to crack a window or door to keep the smoke from coming into the room. The outdoor pool, bar and lapa would be amazing in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you so much for taking the time to share your experience at theLAB. We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Die kamer was glad nie waar ons verwag het dit gaan wees nie. Alhoewel die kamer skoon was was dit in eenhede weg van die hoofgebou, nie wat die foto uitgebeeld het nie. Honde wat aanmekaar blaf, ons kon skaars die onvriendelike ontvangsdame hoor. Als was gesluit, ingeslote die restaurant. Ons moet 20 km terugry om te gaan eet. Ons het alternatiewe blyplek in Montagu gekry wat 'n aangename ondervinding was. Weereens geld verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met klein kinders

Salig.

Rita en haar span het uit hul pad uit gegaan om vir my en my seuntjie welkom te laat voel! Die hele span is gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is baie netjies en skoon, en ons het veral die jacuzzi geniet. Ontbyt was 'n feesmaal en aandete was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you for your lovely review.
Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Jomari V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended. Such a relaxing atmosphere!

We received the warmest and friendliest service from the moment we arrived and immediately felt welcome and relaxed. There are quite a few things to do at and around TheLAB. Our room also got cleaned daily, which is a really nice service. We cannot stop talking about this stay (and the best breakfast ever!) - highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you so much Jomari, for the lovely review.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste tyd saam my vrou!

Ons wou The Lab slegs gebruik as oornagbestemming om ander wynplase te besoek. Dit was egter so gesellig dat ons die hele dag daar spandeer het. Ons het ontspan met massering en die beste salmvis al ooit geëet! Die elektriese bromponies wat beskikbaar is by The Lab het ons besoeke na die nabygeleë wyn- en olyfplase soveel pret gemaak! Die ontbyt was fantasties! The Lab is deel van my en my vrou se lewenstories! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you Andre for the lovely review.
We look forward to hosting your stay in the future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Kobus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kos. Mooi swembad.

Ons het net een aand bespreek. The Lab het ons ingeboek in 'n klein kamer wat baie warm was, want die son het direk in die kamer geskyn (36 C). Ons het toe gevra vir ander kameropsies en was twee kamers gewys en ons kon na 'n groter kamer skuif sonder enige ekstra onkoste. Mierprobleem in die kamers en in die gastehuis. Ons het die elektriese bromponie gehuur, maar was teleurgesteld want die een was pap na 5 min. en die tweede een het gaan staan na 45 min. en ons moes hulle ontbied. Gelukkig het ons nie vir die huur van die bromponies betaal nie. Die restaurant se kos was baie goed en goeie diens ontvang van die die personeel. Baie goeie ontbyt ook ontvang wat ingesluit was in die kamertarief. Echo opsie in die kamers is ook lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Kobus,
Thank you for taking the time to share your experience at theLAB. My apologies for the problems you experienced with the scooters. I can understand why you were disappointed. On a positive note you will be pleased to know that we have sorted out the battery problem.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Lauren K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was magical, I will definitely come back.

The food, hospitality and the venue was incredible. We enjoyed all the activities that the venue had to offer. The staff were helpful and friendly. We felt like we were on holiday, even if we were there for one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Lauren,
Thank you kindly for taking the time to share your experience at theLAB. We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Corin K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect memories, divine moments.

My husband and I had the most wonderful time. theLab Robertson's had excellent customer service and the staff did their utmost best to make our stay perfect. Beautiful setting, good food, great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Corin
Thank you so much for taking the time to share your experience at theLAB. When I read such lovely reviews like this it reminds me what I am doing for.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Claudia F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Idyllic countryside.

We stayed overnight while on a wine tasting trip. Enjoyed the lovely atmosphere, friendly service and gorgeous views. Hosts and wait staff was on point. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you Claudia, for the lovely feedback.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Marcelo C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelo C

Absolutely fantastic.

We were in the area for a cycle race and found ourselves housed in fantastic surroundings and a breathtaking setting, the food was divine and our requests were all fulfilled without any hesitation, I would recommend it to anybody at giving theLab a shot, you won't be disappointed. Marcelo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Marcelo
Thank you so much for taking the time to share your lovely review on your experience at theLAB Robertson. We were delighted to have the opportunity to host your group's stay. Look forward to welcoming you back next year.
Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Venice A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venice A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspannende atmosfeer en uiters goed vir die siel.

TheLAB Robertson bied 'n goeie wegbreek van realiteit en verskaf die nodige rus vir die siel wat enige persoon na smag. Goeie kliëntediens en waarde vir geld. Ek beveel hul graag enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Venice,

Thank you for your lovely review. Much appreciated.

Kind regards,
Rita.

TheLAB Robertson
Riette C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette C
Enkelreisiger

Vriendelike diens. Pragtige omgewing.

Uitstekende diens van bestuur tot by die personeel op die grond. Klein bietjie onderhoud en instandhouding nodig, maar nie van so 'n aard dat dit onooglik is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Riette
Thank you so much for taking the time to rate us.
Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Thea L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend van begin tot einde.

Vandat ons by die perseel stilgehou tot ons vertrek is ons met die beste diens bedien. Dit is prentjiemooi daar. Die personeel is baie goed opgelei en die kos is smullekker. Ons kan die plek met 'n geruste hart vir enige persoon aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Thea
We are delighted you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back.
Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Malcolm W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm W
Enkelreisiger

Relaxing and rejuvenating

The weekend was just what the doctor ordered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you for your generous rating. We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Charene V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, vriendelike diens!

Beatrice en die res van die personeel was baie vriendelik en so behulpsaam. Kos en diens fantasties en my gunsteling was Ecko en die stort wat die verblyf beslis uniek gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Charene,

Thank you for sharing your experience. We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Alicia H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Pragtige plek! Perfekte kombinasie van natuur en luuksheid.

Ons het ons kuier vreeslik baie geniet. Ek sal vir seker theLAB aanbeveel! Lekker rondgery op die scooters die middag na omliggende plase. Pragtige uitsigte! Kos by die restaurant was heerlik en diens oor die algemeen puik - ons is vriendelik ontvang en verwelkom. Kamers is netjies en baie "tech savvy".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you so much for taking the time to share your experience at theLAB. hearing This makes it all worthwhile and puts a smile on my face.
I look forward to welcoming you back in the near future.

TheLAB Robertson
Riaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cool, baie cool.

Baie mooi ligging, lekker kamer, met baie cool, slim elektroniese interaksie - ligte aan, ens. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

Our stay at the Lab Robertson was nothing short of amazing! The customer service of the hostess was brilliant and one of the best I have experienced. Food is amazing! We stayed in and had steak and salmon pasta. The piacular taste sensations in the pasta was delicious, and also one of the best pastas I've had - you are able to taste each element, such as the smoked salmon, citrus and herbs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you so much for sharing your experience at theLAB. We look forward to welcoming you back in the near future.

TheLAB Robertson
Shumine V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shumine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens was puik en ons was vriendelik ontvang.

Die kamer was skoon en ruim. Die ontbyt was heerlik. Kelners was behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Thank you so much for taking the time to share your experience at theLAB.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Hanru V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru V
Gesin met tieners

Ons het nie geweet die klas diens bestaan nog in Suid-Afrika nie.

Die bestuur en elke personeellid het uit hul pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Vriendelike en professionele diens. Beste diens wat ons nog gehad het - plaaslik en internasionaal. Ons sal definitief weer theLAB besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Good afternoon Gerrit,

Thank you so much for taking the time to share your experience at theLAB. It was our pleasure hosting your stay. We look forward to welcoming you back in the near future.

Have a fab 2021.

Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Sarah K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

Surrounded in nature and truly rejuvenating. The staff were friendly and great service. Everything was so relaxing and easy going. TheLAB Robertson really accommodated us and made sure we were happy throughout our stay. Central to all activities and wine farms. The eco-scooters were a highlight and as well as their unique echo voice activation system. Very impressive. Our private jacuzzi was maintained and refilled daily and room service was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Dear Sarah,
Thank you for your beautiful review. We are delighted that it fulfilled your expectations.
We look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Rita

TheLAB Robertson
Anthony G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anthony G
Gesin met tieners

Ons het meer verwag.

Ons was baie vriendelik ontvang, alles netjies en skoon. Maar meubels buite kort aandag. Baie verweer en nie gemaklik nie. Ons was geskuif van waar ons oorspronklik bespreek het. Die foto's op hul blad is misleidend. Die restaurant is 'n groot teleurstelling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninke K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Verblyf is amazing en iets heel anders. Rita en die personeel is so gasvry en die diens is wonderlik. Die kos is heerlik. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheLAB Robertson se terugvoer

Hi Ninke

I am delighted that you had a wonderful experience at theLAB. We look forward to welcoming you back in the near future.
Wishing you health, happiness and prosperity .

Kind regards
Rita

TheLAB Robertson
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef547cf35652b9eec3af57b6d27965956e7589c37c9481f561fb0389311a6b1a973f4c0c36c07e6aaef50b733c166f5a190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Klaasvoogds West Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80173 19.988492