Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Lagoon Home with Jetty

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R2000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie op die landgoed toegelaat nie.
Geen houtvuur in die braai nie - dit is 'n brandgevaar. Slegs houtskool word toegelaat.
Die huis het 2 staanroeiplanke, 1 kajak en 1 kajak vir 'n kind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio Island No. 6, Thesen Island Security Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3322d151b673432c67ba1584b4961579e6f2446e5b79e48c0c2b5f3d91d646cf03cbc96dbbb737bc903be8d8a906f7372838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) Restio Island no 6 Thesen Island Security Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.04812534871 23.052667328697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem